LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Simondium
4/5
volgens 7 resensies

Lees regte resensies van Simondium van 7 geverifieerde gaste

Indien jy Simondium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Simondium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simondium Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simondium accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Simondium akkommodasie

Bladsy 2 - 6 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Simondium
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

Lekkerwijn is 'n geskiedkundige Kaaps-Hollandse herehuis naby Franschoek met 'n nuwe slaapkamer-vleuel wat ontwerp is deur Sir Herbert Baker...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Winelands Villa

Selfsorg in | Boland, BolandKaapse Wynlande
Vanaf
R12 500
per nag, vir 14 mense

Winelands Villa is in die hartjie van Winelands Estate. Dit bied ruim, luukse verblyf met privaat skoonmaakdienste en ’n tuinier. Die verbly...

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag, vir 14 mense

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense

Polo Village 54 is 'n selfsorgwoonstel in 'n pragtige landgoed in die Paarl. Dié ateljeewoonstel het 'n luisterryke uitsig oor die omgewing....

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense

Polo Village 8 is 'n selfsorgwoonstel met 'n skilderagtige uitsig oor 'n pragtige landgoed in die Paarl. Paarl is die grootste dorp in die K...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense

Villa Simondium

Selfsorg in | Franschhoek, FranschhoekKaapse Wynlande
Vanaf
R10 950
per nag, vir 6 mense

Villa Simondium is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak op die veilige Deltacrest Landgoed. Dit is 'n perdelandgoed in die middel...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Vanaf
Vanaf R10 950
per nag, vir 6 mense

Boschendal Farm Estate

Hotel in | Pniel, PnielKaapse Wynlande
Vanaf
R4 808
per nag, vir 2 mense

Boschendal Farm Estate bied B&B-verblyf tussen die Simons- en Drakensteinberge wat net ’n uur se ry vanaf Kaapstad is. Die landgoed spog met...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R4 808
per nag, vir 2 mense

Eleutheria Trading

Selfsorg in | Boland, BolandKaapse Wynlande
Vanaf
R2 600
per nag, vir 5 mense

Eleutheria Trading is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en slegs 11 km vanaf die Paarl se middedorp. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 5 mense

Olyfie Cottage

Selfsorg in | Franschhoek, FranschhoekKaapse Wynlande
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 5 mense

Olyfie Cottage is 'n gerieflike selfsorghuis langs die R301 tussen die Paarl en Franschhoek met slaapplek vir 5 gaste. Die huis beskik oor...

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Gastesitkamer
Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi
Vanaf R1 550
R1 550 R1 395
per nag, vir 5 mense

Idille Garden Apartment

Selfsorg in | Boland, BolandKaapse Wynlande
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Idille Garden Apartment is in die buitewyke van die historiese dorp, Paarl, in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Die woonstel het...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gastesitkamer
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

The Farmstead

Selfsorg in | Franschhoek, FranschhoekKaapse Wynlande
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense

The Farmstead bied verblyf op 'n plaas langs die R45 tussen Stellenbosch en Franschhoek. Verblyf is beskikbaar in 4 tweeslaapkamerwoonstel...

Braaiplek
Fietsry
Swem
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Fietsry
Swem
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Simondium akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem