Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Simondium

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Simondium van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Simondium besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Simondium.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Simondium akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Simondium Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Simondium Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Simondium

Vanaf
R9 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

Villa Simondium is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak op die veilige Deltacrest Landgoed. Dit is 'n perdelandgoed in die middel van die pragtige Franschhoek- en Stellenbosch-wingerdstreek, langs die ges...

Vanaf
R4 808
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pniel, Kaapse Wynlande

Boschendal Farm Estate bied B&B-verblyf tussen die Simons- en Drakensteinberge wat net ’n uur se ry vanaf Kaapstad is. Die landgoed spog met prentjiemooi uitsigte van die omliggende vallei en berge. Die verblyf w...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Eleutheria Trading is in die hartjie van die Kaapse Wynlande en slegs 11 km vanaf die Paarl se middedorp. Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed h...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Boland, Kaapse Wynlande

Idille Garden Apartment is in die buitewyke van die historiese dorp, Paarl, in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë. Die woonstel het 1 slaapkamer en is in 'n tuin geleë. Die slaapkamer het 'n ekstra lang k...

Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Franschhoek, Kaapse Wynlande

The Farmstead bied verblyf op 'n plaas langs die R45 tussen Stellenbosch en Franschhoek. Verblyf is beskikbaar in 4 tweeslaapkamerwoonstelle wat elkeen slaapplek vir 4 gaste het, 2 vierslaapkamerkothuise wat elkee...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Mon Rêve Estate bied selfsorgverblyf in die Simonsberg se noordelike voorheuwels in die Paarlvallei. Die landgoed is naby verskeie wynplase, die Paarl Spice Route en Butterfly World. Verblyf is beskikbaar in 3 pr...

Vanaf
R3 800
per nag (plek vir 2)
Hotel in Franschhoek, Kaapse Wynlande

La Paris Estate is op die Wemmershoekpad tussen Franschhoek en die Paarl en bied toegang tot die wynplase in die omgewing. Hierdie lieflike landgoed bied verblyf, 'n restaurant, privaat parkeerplek, 'n buite-swembad...

Vanaf
R1 450
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Klapmuts, Stellenbosch

Sleepy Willow Country Accommodation bied 'n selfsorgkothuis en is tussen Stellenbosch en die Paarl in Klapmuts geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf na aan verskeie besienswaardighede ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Klapmuts, Stellenbosch

Simonsberg Silo's is op ’n wynplaas buite Stellenbosch en word omring deur dié area se majestueuse bergreekse. Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle met slaapplek vir 4 gaste. Elke woonstel lei na ’n stoep en ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klapmuts, Stellenbosch

Marianne Wine Estate is aan die voorheuwels van Simonsberg buite die historiese dorp Stellenbosch geleë. Kom geniet hartlike gasvryheid en bekroonde wyne in 'n absoluut asemrowende plek wat oor die Kaapse Wynlande ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Simondium akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]