Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Skukuza

5 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Skukuza van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Skukuza besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skukuza.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skukuza Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skukuza Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Skukuza

Vanaf
R13 500
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Elephant Point Lodge 23 bied selfsorgverblyf aan die oewer van die Sabierivier op 'n privaat landgoed in die Krugerwildtuin. Dié lodge het 'n Arabiese en Afrika-tema en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die hoof-...

Vanaf
R19 260
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Jock Safari Lodge is te midde van welige plantegroei in die suid-westelike hoek van die Krugerwildtuin geleë waar die Mitomeni- en die Biyamitiriviere saamvloei. Die wild in die omgewing is pragtig en die lodge spo...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
B&B in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Sabie River Bush Lodge is langs die oewers van die Sabierivier geleë en nied 'n uitsig oor die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin. Gaste kan wildkyk van die verhewe swembaddek af geniet en die Afrika sonsopkom...

Vanaf
R10 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mpumalanga, Vallei van die Olifante

Elephant Plains Game Lodge bied jou gemaklike en bekostigbare styl in een van die wêreld se paar oorblywende wildernisgebiede. Elephant Plains word privaat besit en bestuur binne die Sabi Sand Wildtuin, deel van di...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Machate Guesthouse is 'n driester-gastehuis in Mkhuhlu in Mpumalanga, 17,8 km van Hazyview af. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid aksie aangesien dit tussen die Phabe...

Vanaf
R67 440
per nag, vir 6 mense
Wildsplaas in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Jaci's Sabi House is 'n ekslusiewe, privaat woning wat in die befaamde Sabi Sand Wildreservaat geleë is. Dié wildreservaat is bekend vir die Groot 5 en grens aan die suidwestelike hoek van die Krugerwildtuin. Die ...

Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Die Lower Sabie Rest Camp in die wêreldbekende Nasionale Krugerwildtuin sier die oewer van die Sabie-rivier. Besoekers kan nie help om gesus te word deur die uitsig oor die rivier en die Lebombo-berge wat oorkant d...

Vanaf
R384
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Die Pretoriuskop Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin geleë in die suidwestelike hoek van die park, nie ver van die granietkop genaamd Shabeni Hill af nie. Dié kamp is tussen die manjifieke granietko...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 550
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga

Tented Adventures Pretoriuskop bied 'n egte safaritent-ervaring binne-in die Pretoriuskop Rest Camp in die Krugerwildtuin. In dié wildtuin kom Afrika se Groot 5 voor en die omgewing is malariavry. Dit is die ideale...

Vanaf
R6 400
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Nasionale Krugerwildtuin Suid, Mpumalanga

Buffelshoek Tented Camp is in die suidoostelike deel van die Manyeleti Wildreservaat geleë, naby die Krugerwildtuin en die Sabi Sand Privaat Natuurreservaat. Buffelshoek bied 'n regte egte bos-ervaring, maar gaste...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Skukuza akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wild Frontier blad indien jy na meer Wild Frontier akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za