Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Skukuza

5 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Skukuza van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Skukuza besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Skukuza.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Skukuza akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Skukuza Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Skukuza Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Skukuza

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kiaat Bungalows is ideaal geleë, op 'n plaas in die Sabievallei langs die Sabierivier. Hierdie pragtige, veilige en stil natuurplekkie is 'n absolute paradys vir voëlkykers. Verblyf word aangebied in 3 volledig t...

30% af Aanbod!
VanafR2 230
R1 561
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Woodlands Guest House is in 'n rustige woonbuurt. Woodlands is 'n groot en ruim eiendom in 'n uitgelegde, sub-tropiese tuin. Die kamers het elkeen 'n tema en 'n pragtig ingerig met gemaklike beddens, en het stylvo...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Shingalana Guest House is in Hazyview geleë en het maklike toegang tot die toweragtige Panorama-roete en die Krugerwildtuin. Hazyview is dalk nie baie groot nie, maar die verskeidenheid buitelug- en avontuur-doendi...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Oppi Plaas Abek is 'n litchi- en piesangplaas wat oor die pragtige Sabieriviervallei uitkyk met uitsigte op die berge. Die volledig toegeruste kothuise vir 2 of 'n gesin van 4 of 5 waarborg gerieflike verblyf met 'n...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Gannet Place is 'n pragtige gastehuis in een van Hazyview in Mpumalanga se stil woonbuurte. Hazyview is sentraal geleë in Mpumalanga wat dit maklik maak om by die vernaamste besienswaardighede soos die Krugerwildtu...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Bubezi Guesthouse bied B&B in Hazyview. Dié gastehuis is ideal vir mense wat op soek is na 'n gerieflike oornagplekkie op pad na die Krugerwildtuin of belangstel in die doendinge en besienswaardighede in die omgewi...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hazyview, Mpumalanga

Tatenda Guesthouse is in die hartjie van Hazyview se residensiële area geleë. Die gastehuis is net 10 minute se ry vanaf die Kruger Nasionale Wildtuin se Phabeni-hek en is baie sentraal geleë vir besoekers aan di...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park House is ’n selfsorghuis in die dorpie Hazyview, wat wêreldbekend is vir die maklike toegang wat dit tot die prentjiemooi Panoramaroete bied. Hazyview spog met oorgenoeg buitemuurse doendinge, onstpan...

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge is in 'n veilige wildlandgoed op die Panoramaroete van die Laeveld in Hazyview in Mpumalanga geleë. Dit is net 'n paar minute se ry van die Krugerwildtuin af. Al 3 chalets weerspieël hulle onder...

Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hazyview, Mpumalanga

Kruger Park Lodge ITR01 is 'n lieflike grasdak-selfsorghuis met slaapplek vir tot 6 gaste in Hazyview en bied 'n uitsig oor die sewende putjie van die Gary Player-gholfbaan. Die huis het muskietgaas voor die venst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Skukuza akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wild Frontier blad indien jy na meer Wild Frontier akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za