Indien jy Smithfield besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Smithfield.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Smithfield Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Smithfield accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Smithfield akkommodasie
Bladsy 9 - 14 lekke plekke om te bly
Snobs Coffee Roastery and Rooms is in Trompsburg, net 2 minute se ry van die N1 af. Dié dorpie is 120 km suid van B...
Willow's Rest is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie Trompsburg. Dié plaasdorpie spog met 'n aantal natuur- en la...
Hillside Farm is 'n plaas in die Suidelike Vrystaat, 'n veeboerderystreek. Die plaas is naby die N1 tussen Trompsbu...
Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is d...
Die Wilgers is 'n veilige selfsorgeenheid in Jimmie Roos met pragtige uitsigte oor die dam. Dit is net 15 km van De...
Die Lodge is 'n selfsorgeenheid in The Wilgers in Jimmie Roos, net 15 km vanaf Dewetsdorp en is geskik vir 30 gaste...
Gunsfontein Eco Farm, geleë aan die buitewyke van Reddersburg, nooi gesinne of groepe vriende om 'n rustige verblyf...
Oppi-Plaas bied gemaklike verblyf op 'n plaas vir gesinne of paartjies. Ons is slegs 5 km vanaf die R58 tussen Aliw...
Kuilfontein Guestfarm and Farmstall is ideaal geleë, net soos jy van die N1 afdraai Springfontein. Die besigheid wo...
Rondefontein Guest Farm is 'n werkende skaap- en beesplaas naby Springfontein. Verblyf is beskikbaar 2 chalets. R...