Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2568 reviews.
"Beautiful seaside village with great local offerings. If you are not seeking the season party atmosphere and extreme busyness, then visiting St Francis once schools are back is a must. We will be back."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Hobie Beach Guest House"Summerstrand is 'n juweel! Die mense van Gqeberha is vriendelik en warm!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Hobie Beach Guest House"Sekerlik goed, maar swak stadsbestuur blyk oral dieselfde te wees - vakansiebestemming definitief, bly in die voorstede en vermy die middestad soos oral."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Spekboom Cottage"Ek het maar nog altyd 'n sagte plekkie vir Port Elizabeth gehad. Van my heerlikste en "memorable" vakansies was Desembermaande op Brookshill Karavaanpark deurgebring. Daar is intussen baie ontwikkel en uitgebrei. As ek die geleentheid kry, sal ek enige tyd terugtrek daarheen. As daar nou net iets gedoen kan word aan daai wind."
"Personal opinion only, I think St Francis is more suited to those without young children - especially when the weather isn't good. If it was just my partner and I we should have enjoyed the area a lot more."
"Die area was nogal vuil met rommel wat nie gereeld opgetel word nie. Die strand en omgewing word deur honde gebruik, maar eienaars tel nie ontlastings op nie. Dit en die feit dat die strande vuil is en stukkende glasbottels oral lê, maak dit onaangenaam en gevaarlik om op die strande te loop. Besighede het ook nie by tye gehou soos geadverteer op die web nie en ons het verskeie plekke gekry wat of nie meer bestaan nie of nie oop was soos geadverteer nie."
Bushman's River Mouth, Sunshine Coast
Slipway SC"Die sleephelling toegangspad se sypaadjie moet skoongemaak word. 'n Gebreekte tak het dit toegeval. Die strand is pragtig en ongerep. Kwaaihoek is oulik."
"Enigste probleem is maar die water in die Oos-Kaap. Die munisipaliteit sal regtigwaar iets aan dit moet doen om te voorkom dat daar nie toeriste is wat ander pad kies nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Little Rose Self-Catering"Charming, friendly locals with very moody weather. Great destination for a work trip."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Ocean Breeze"I wish Gqeberha had more activities for travellers but we enjoyed the boat cruize and the food."
"A busy little town that has a lot to offer for a relaxing holiday."
"Was daar vir 'n troue so het nie juis as toeriste beoordeel nie. Redelik sentraal tussen Port Elizabeth en Jeffreys Baai."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Sun Villa"Daar is baie om te doen in Port Elizabeth. Ons gesin het deelgeneem aan zip-lining, sand-boarding en het ook die Addo Elephant Park besoek. Alles baie goeie ervarings!"
"Fabulous walking along a beautiful, clean beach. What an unexpected bonus. So nice not to have glass on the beach. Keep up your good efforts."