Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2568 resensies.

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Cedarlaan 1

"Ons het verlief geraak op die dorp. Sal dit weer een van ons vakansiebestemmings maak."

Kenton-on-Sea, Sonskynkus

Woodlands Cottages and Camping

"Baie lekker plek, jammer vir die covid."

Cannon Rocks, Sonskynkus

Sonskyn-hoekie

"Wat 'n pragtige area!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

The Sparrow's Nest

"Baie skoon dorp. Heelwat kuierplekkies en restaurante. Vriendelike mense. Sal definitief weer soontoe gaan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Aquarius B&B

"Te veel besigheidsentrums en te min snuffel winkels."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Conifer Beach House

"Port Elizabeth is more beautiful than expected on our visit there."

Sonskynkus

Intaba Lodge

"Wonderlike stukkie aarde in Oos-Kaap, Suid-Afrika"

Hankey, Sonskynkus

Bonsai

"Moeite werd om by Patensie te kan uitkom. Hankey self is deurmekaar. Mooi omgewing."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Alway a good place for a break away from home."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Admiral's Lodge

"Ons het net 1 nag oorgebly op pad Kaap toe, maar die strande is mooi skoon en stil aangesien die strande gesluit is. Lekker eetplek met aktiwiteite vir die kinders, baie goeie kliëntediens op die strand is vir seker 'n besoek werd."

Sonskynkus

River Front Estate

"Road to Addo from PE needs urgent attention. The patching of the road with tar is making the road even worse."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Aquarius B&B

"Van die paaie het aandag nodig."

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Dit is 'n baie mooi dorpie met baie lekker toeristeplekkies. Mense moet dit meer kom besoek, dit het ietsie vir almal. Dit het bietjie swaar gekry in Covid, maar die mense gaan aan en almal is vreeslik vriendelik."

St. Francis, Sonskynkus

Upper Deck 11

"St Francis is nice, but not much to do if the weather is poor."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Paradise Self-Catering Units

"Ons het die stilte van Paradysstrand baie geniet. Kon kilometers langs die strand loop sonder die vrees om aan Covid blootgestel te word."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Timoak

"Meer polisiëring naby hoofstrand sal 'n aanwins wees."

Oesterbaai, Sonskynkus

Oyster Bay Sea Haven

"Baie stil en veilig. Bring familie nader aan mekaar."

Kenton-on-Sea, Sonskynkus

Kenton-on-Sea Snails Pace

"We were walking distance from Middle Beach and spent a lot of time there. Its very clean and pleasant. The town is quiet, with friendly folks always ready to lend a helping hand."

Addo, Sonskynkus

Homestead B&B

"Ek stel voor jy gaan op 'n georganiseerde wildbesigtiging."

St. Francis, Sonskynkus

Barnard Self-Catering Accommodation

"Great destination. Recommended for any family as a place to go on holiday."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Close and Comfy

"Met die toename in Covid19 maar bang om te veel rond te gaan. Maar daar is alles wat jy begeer. Veral seekosrestaurante, baie lekker."

Port Alfred, Sonskynkus

Bretton Beach Crest Holiday Cottages

"Ek is mal oor Port Alfred. Alles naby aan alles. Vriendelike mense en pragtige strande. Daardie deel van die wêreld is nogal winderig en ons het reën saam ons gevat - blykbaar is Januarie tot Maart beste tyd om te gaan. Ek sal beslis meer van die Oos-Kaap wil sien. Dit was my eerste besoek."

St. Francis, Sonskynkus

Sandown Self-Catering

"Pas Cape St Francis op, dis 'n klein juweel!"

Blad
Blad 47 - Wys 1381 tot 1410
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang