Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sonstraal Heights besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sonstraal Heights.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sonstraal Heights akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sonstraal Heights Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sonstraal Heights Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sonstraal Heights

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

@ 7 PillarsBnB is 'n bekoorlike B&B in Durbanville. Dis naby bekende Durbanville-wynplase en net 'n entjie se ry van die middestad af geleë. Verblyf word in 3 stylvolle eenhede langs die hoofhuis aangebied: Merlot...

Vanaf
R2 999
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

Maison Le Pur Sang bied gerieflike verblyf in Durbanville en is ideaal vir diegene wat Kaapstad en die omliggende wynlande soos Stellenbosch, Paarl en Franschhoek wil verken. Maison Le Pur Sang is die perfekte basis...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

DCS Self-catering Accommodation Cape Gate is ’n moderne woonstel op die grondverdieping en is in ’n veilige landgoed in Durbanville geleë. Die landgoed is 400 m vanaf Cape Gate Mall, Makro en die Cape Gate Hosp...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Durbanville, Wes-Kaap

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied. The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ...

Vanaf
R1 090
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Elephant’s Heart 2 is 'n gerieflike woonstel vir 2 in Langeberg Glen, Kaapstad. Die woonstel is op die eerste verdieping en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Durbanville Verblyf bied gehalteverblyf in Durbanville. Dié area het winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en 'n wêreldklas-wynroete. Dié huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Noordelike Voorstede, Wes-Kaap

Casa Cody bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in ’n stil woonbuurt van Durbanville, ’n voorstad van Kaapstad. Dié voorstad spog met uitstekende winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ’n w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

@ Anina's Place beskik oor 'n tuinkothuis wat oornagverblyf in Durbanville, Kaapstad bied. Dié area bied winkelsentrums, restaurante, kroeë, teaters en ‘n wêreldklas-wynroete. @ Anina's Place het slaapplek vir...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Brackenfell, Wes-Kaap

At Rebecca's is in De Tuine in Vredekloof in Kaapstad se noordelike voorstede. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op 'n residensiële eiendom, beskik oor 2 s...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Durbanville, Wes-Kaap

Nemesia Court is in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Durbanville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat verblyf naby Durbanville MediClinic. Verblyf word in 2 selfsorgwoonst...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za