Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Southern Cross

4.6 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Southern Cross van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Southern Cross besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Southern Cross.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Southern Cross akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Southern Cross Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Southern Cross Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Southern Cross

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

The Views - With a Touch of Santorini is in die bekoorlike kusdorpie Groot Brakrivier naby Mosselbaai geleë. Dié rustige dorpie spog met ongerepte strand en ’n strandmeer wat veilig is vir swem. Dis die ideale b...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Hersham, Mosselbaai

7 on Franklin is in Hersham, Groot Brakrivier geleë en bied gehalte verblyf vir 'n familie of groep vriende. Die huis is naby verskeie winkels, restaurante, die strand en ander doendinge en besienswaardighede. Di...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hersham, Mosselbaai

Hersham Place is in Groot-Brakrivier, op die Tuinroete, slegs 5 minute se ry van die strand af geleë. Die gastehuis is 19 km vanaf George Lughawe en 29 km vanaf Mosselbaai. Hierdie gastehuis bied slaapplek in 2 ap...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Ali's Villa is in 'n rustige area in Groot-Brakrivier geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike en smaakvol versierde drieslaapkamerhuis met 'n pragtige uitsig oor die Outeniekwaberge, kranse en rivie...

15% af Winteraanbod!
VanafR700
R595
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Vipstjert is 'n knus, gerieflike en rustige selfsorg-eenheid met asemrowende uitsigte oor die Groot Brakrivier en die see. Dié bekoorlike eenslaapkamerwoonstel is in die hartjie van die prentjiemooi dorpie, Groot ...

10% af Aanbod!
VanafR700
R630
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

W21 Guest Rooms bied verblyf in Groot-Brakrivier, 15 km van Mosselbaai af. Verblyf is beskikbaar in 3 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6. Elke eenheid het 'n uitsig oor die see in die verte. Die kamers vorm deel...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

St Ellen 4 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Groot-Brakrivier net buite Mosselbaai. Daar is ongerepte strande, 'n strandmeer en dis die ideale bestemming vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Dié hu...

Vanaf
R1 603
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

Veronica Lotter is in 'n pragtige area met 'n uitsig oor die riviermonding en see na Mosselbaai se kant geleë. Dis naby 'n gholfbaan met 9 putjies en minder as 2 km vanaf De Dekke-besigheidskompleks. Die eenhede ...

25% af Winteraanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR700
R525
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Mosselbaai

De Witte Beach House is 'n lieflike gastehuis in The Island en is 200 m van die strand af. Dié dubbelverdieping-gastehuis bied 'n keuse om 1 van die kamers of die aparte Walvis-houthuisie te bespreek. Elke kamer b...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in The Island, Mosselbaai

Dream@Dolphins is op die pragtige Dolphin's Creek-gholfbaan naby die Groot Brakrivier geleë. Dié huis het 3 en suite-slaapkamers met uitsigte oor die skoonveld. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za