Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Spanish Farm besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Spanish Farm.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Spanish Farm akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Spanish Farm Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Spanish Farm Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Spanish Farm

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Somerset Grace is gerieflik geleë in 'n beeldskone woonbuurt, net langs die R44-hoofweg en bied dus maklike toegang tot Stellenbosch, Somerset Mall en die Strand. Of jy nou vir sake of plesier, of net wil ontspan e...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Somerset Hills Studio is 'n moderne, luukse selfsorgwoonstel met 'n New York-styl in die hartjie van die Kaapse Wynlande. Dit is hoog teen die berg op die Helderberg-landgoed geleë en is naby Stellenbosch, die Kaap...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Helderberg

Cest La Vie Wine Route Apartment is 'n ruim en privaat ateljeewoonstel in Somerset-Wes wat binne 5 km vanaf talle wynplase, restaurante en voetslaanroetes geleë is. Dié woonstel is die ideale tuiste, of jy net wil...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Somerset-Wes

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartlike gasvryheid. Die gastehuis is naby die strand en verskeie wynroetes gele...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Berrydel LifeStyle Guesthouse bied verblyf aan gaste met 'n aktiewe leefstyl. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit beskik oor 6 pragtige kamers met slaapplek vir...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR740
R629
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Helena Heights, Somerset-Wes

Barlinka Avenue Self-catering Flatlet is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in 'n stil doodloopstraat in Somerset-Wes geleë is. Dis naby die hoofstraat wat na Stellenbosch lei en net 'n paar minute s...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Somerset-Wes

Southern Cross Guesthouse is in 'n welige tuin met 'n groot koivisdam en watervalle in die boomryke Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is naby wêreldklas-gholfbane, geskiedkundige wynplase, die majestueuse Valsbaa...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Erinvale Gholfklub, een van die mooiste gholfbane in Suid-Afrika, i...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Somerset-Wes, Kaapse Wynlande

Wine Cottage By The Sea is op die Bel’Aire Wynladgoed in Somerset-Wes. Selfsorgverblyf word gebied in 'n privaat oopplan-ateljeekothuis op 'n residensiële perseel. Die sekuriteitslandgoed is omring deur groot tui...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Helderberg

Easy Five is 'n bekoorlike grasdakgastehuis in 'n stil en pragtige tuin-omgewing in Somerset-Wes. Die gastehuis is ideaal geleë vir gaste wat die gewilde Stellenbosch Wynlande wil verken. Akkommodasie word in 5 s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]