Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Springbok

4.2 / 5  
volgens 316 resensies
Lees regte resensies van Springbok van 316 geverifieerde gaste.
Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springbok.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springbok Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Springbok

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Grootvalleij Farm Accommodation - Die Stoephuisie is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid op die Grootvalleij-plaas wat net 18 km buite die dorpie Kamieskroon is. Dié plaas is alombekend vir sy veldblomme. Die Namaqua Na...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Namakwaland, Noord-Kaap

Grootvalleij Plaas Akkommodasie - Blommehuisie is 18 km wes van Kamieskroon op die plaas Grootvallei geleë en dis op die roete na Soebatsfontein en Hondeklipbaai. Dus is dit die ideale basis vanwaar die hele streek...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Namakwaland, Noord-Kaap

Die Houthoop is 'n gasteplaas in die Noord-Kaap, Namakwaland. Die naam is afgelei van 'n hoop hout wat in 'n semi-sirkel gepak is wat as 'n restaurant dien. Die Houthoop Gasteplaas is ideaal vir spanbou, reünies, t...

Vanaf
R1 457
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Desert Song is in Kleinzee in Namakwaland geleë. Dié vreedsame dorpie is ideaal as jy op soek is na ‘n rustige wegbreek aan die kus. Die huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers. Daar is 2 ...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Lazy Lobster is in Kleinzee in 'n stil buurt geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is en 'n privaat badkamer met 'n stort. Badhanddoeke word voorsien...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 16 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Spoelklippie is in die kusdorpie Kleinzee geleë en bied selfsorgverblyf vir 'n groot groep vriende of 'n gesin. Dié vakansiehuis bestaan uit woonstelle wat aanmekaar skakel en het 7 slaapkamers en 4 badkamers. Di...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blaaskansie is 'n selfsorg-vakansiehuis in die ouwêreldse kusdorpie, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Dié dorp bied 'n rustige oord vir gaste wat 'n rustige kuswegbreek soek. Die huis beskik oor 3 slaapkamers...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Joanne's Guesthouse is in Kleinzee geleë. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of vriendegroep en is lekker naby al die geriewe. Die gastehuis bestaan uit 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het plek vir 4 tot 6 gaste. E...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Guesthouse bied bekostigbare verblyf in die kusdorpie Kleinzee in Namakwaland. Dis die ideale bestemming vir 'n rustige wegbreek by die see. Die gastehuis het 7 smaakvolle slaapkamers met en suite-badkamer...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Blue Diamond Kleinzee is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë. Dit bied basiese akkommodasie in 'n "pre-fab"-kompleks met 10 eenhede. Elke eenheid het 3 slaapkamers, elk met 2 driekwartbeddens en sy eie en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Springbok akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za