Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (2)
Lodges (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Springbok

4.2 / 5  
volgens 301 resensies
Lees regte resensies van Springbok van 301 geverifieerde gaste.
Indien jy Springbok besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Springbok.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Springbok akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Springbok Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Springbok Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Springbok

Vanaf
R1 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Joanne's Guesthouse 2 is in Kleinzee geleë en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende. Die eiendom is naby al die geriewe geleë. Dié eenheid het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers met 2 dr...

Vanaf
R200
per nag (plek vir 5)
Kampeer/karavaan in Kleinsee, Namakwaland

Kleinzee Spa en Ruskamp is in die klein kusdorpie Kleinzee geleë. Die dorp is nie by die see nie, omtrent 1,5 km van die see af. Dit bied kampgeriewe in die Noord-Kaap. Daar is 10 kampstaanplekke en 1 rustieke ka...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Seaway Backpackers is in die bekoorlike dorpie Kleinzee geleë. Die dorp bied 'n rustige oord aan gaste wat opsoek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus. Dié verblyf beskik oor 8 standaardkamers en 2 dubbelka...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Joanne's Guesthouse 1 is in die kusdorpie, Kleinzee, geleë en bied gerieflike gastekamers in die Noord-Kaap. Die gastehuis is net 3 km van die strand af. Dié eenheid het 3 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer he...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Seahorse Haven is 'n selfsorgvakansiewoonstel in Kleinzee, Namakwaland. Dié dorpie bied 'n toevlugsoord aan diegene wat op soek is na 'n vreedsame kuswegbreek. Dié eenheid beskik oor slegs 1 slaapkamer en het sla...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Diamonds 'n Daisies is in Kleinzee geleë, 'n klein dorpie langs die weskus van die Noord-Kaap. Kleinzee is veral bekend vir sy diamant-mynbedryf. Die huis het 3 slaapkamers en 1 badkamer, asook 'n gastetoilet. Die...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsrivie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kleinsee, Namakwaland

Uitzicht Holiday Home is in die ouwêreldse kusdorp, Kleinzee, in die Namakwaland-streek. Die dorp is 'n rustige wegbreekbestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek langs die kus. Verblyf word in 3...

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Baratini Accommodation is 'n gastehuis met gastekamers en kan ook as 'n geheel bespreek word op 'n selfsorgbasis. Dit is in die klein dorpie Koingnaas geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike ver...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Koingnaas, Namakwaland

Die Anker Guest House is in Koingnaas in die Noord-Kaap geleë. Die gastehuis bied gerieflike en ruim en suite-kamers. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed, en suite-badkamer, 'n bedkassie, 'n lamp en tee- en k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Springbok akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]