Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (131)
B&Bs (14)
Wildsplase (10)
Gastehuise (8)
Selfsorg-eenhede (99)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The Bridge Holiday Apartment 19 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat in The Bridge Vakansieoord in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermond geleë is. Dié woonstel het slaappl...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Flamboyant 7 is in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë. Die eenheid is in die middel van dié bekoorlike dorpie met 'n verskeidenheid uitstekende restaurante, winkels, en geriewe binne stapafs...

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Gerda's Place is 'n baie privaat selfsorgwoonstel met sy eie ingang en braai-area in St Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is perfek vir 'n klein gesin wat op soek is na verblyf naby 'n hele klomp geriewe. Die woonstel b...

Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Flamboyant 17 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Flamboyant-vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë is. Die eenheid is in die middel van dié rustige dorpie en is stapafstand vanaf oorgenoeg restaurante, winkels ...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, St Lucia

Lidiko Lodge is 'n goedtoegruste lodge geleë in die middel van die dorpie St. Lucia in KwaZulu-Natal. Dit is in die hartjie van die St Lucia Vleilandpark, 'n UNESCO-wêrelderfenisgebied. Dit is bo-op 'n sandduin g...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Hierdie selfsorg-eenheid is in die Flamboyant Vakansiewoonstelkompleks in St Lucia geleë. Die eenheid is in die hartjie van hierdie bekoorlike kusdorp met verskeie puik restaurante, winkels en geriewe binne stapafs...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Lodge in St Lucia Estuary, St Lucia

St Lucia Ecolodge & Conference Centre bied B&B-verblyf in die subtropiese dorpie, St Lucia. Die verblyf bestaan uit 28 individueel versierde kamers. Die kamers het elkeen 2 enkelbeddens of 'n koningingrootte-bed, a...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Manzini 12 is 'n gerieflike chalet geskik vir 4 gaste in St Lucia, net 700 m van verskeie winkels en restaurante af. Dié oopplan-chalet het 'n leefarea met 'n dubbelbed en op die beskutte stoep is daar 'n tripel-...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Sunset Lodge is aan die oewer van die St Lucia-riviermonding, 'n wêrelderfenisgebied. Dis ideaal geleë, binne stapafstand vanaf al die plaaslike winkels, restaurante en geriewe. Ons het verskeie chalets beskikbaa...

Vanaf
R1 190
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

31 Manzini Chalets bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-chalet in die Manzini Chalets-kompleks in St. Lucia. Die kompleks is op die oewer van die St. Lucia-meer en bied maklike toegang tot die bekoor...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die St Lucia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]