Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (133)
B&Bs (15)
Wildsplase (10)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (99)

Resensies van St Lucia

4.6 / 5  
volgens 152 resensies
Lees regte resensies van St Lucia van 152 geverifieerde gaste.
Indien jy St Lucia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Lucia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Lucia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Lucia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Lucia Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Enduduzweni bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tuinagtige omgewing in St Lucia, in die iSimangaliso Wetland Park in Kwa-Zulu Natal. Selfsorgverblyf is beskikbaar in die Hoofhuis met 3 slaapkamers en plek vir 6 ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The South Sea's Safari Co bied verblyf in 'n rustige woonbuurt, St. Lucia. Die dorp bied maklike toegang tot die iSimangaliso-vleilandpark, een van die grootste parke in Suid-Afrika. Dié park is 'n lekker bos-wegbr...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The Bridge Apartment 11 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel. Die woonstel is op die grondverdieping in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St. Lucia op die oewer van die...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

22 Hornbill Street bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n groot baksteen- en houthuis in St. Lucia. Die huis spog met ’n swembad en ’n braai-area in ’n lieflike tuin. Die tripelverdiepinghuis bied slaapplek ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Luwandla 15 is 'n selfsorgmeenthuis wat sowat 1 km van St Lucia-strand af geleë is. Hierdie woonstel bied gerieflike akkommodasie wat ideaal is vir gesinne wat St Lucia besoek. Die woonstel kry baie son, is volle...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

41 The Bridge is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in St Lucia, 'n dorpie aan KwaZulu-Natal se Olifantkus. St Lucia dien as poort na die iSimangaliso-vleilandpark, een van Suid-Afrika se grootste parke wat bekend is vir ...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

12 St Lucia Sands is in 'n lieflike vakansiekompleks in St. Lucia, teen die Noordkus van KwaZulu-Natal, geleë. Ons bied gerieflike akkommodasie. Die eenheid het 2 slaapkamers, 2 badkamers en slaapplek vir 4 gaste ...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in St Lucia Estuary, St Lucia

Hiér is 'n rotskuns-skepping wat 'n warm Afrika-atmosfeer bied. Die grasdaklapa kyk uit oor die tuin, swembad, Jacuzzi, waterverskynsel, verskillende braai-areas en 'n kroeg. Oppi Rotse bied 'n kombinasie van selfs...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The Bridge Apartment 26 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers wat in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia geleë is. Dié kompleks is aan die oewer van die St Lucia-rivie...

Vanaf
R775
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Flamingo Holiday Apartments bied selfsorgverblyf in St Lucia. Dié eenhede is ideaal vir gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike verblyf naby al die doendinge. Ons het 9 woonstelle wat smaakvol versier is. ...

Vanaf
R725
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Stokkiesdraai is in St. Lucia KwaZulu-Natal, aan die Olifantkus geleë. Verblyf beskik oor 12 eenhede met slaapplek vir 72 gaste. Dié selfsorg-duplekswoonstelle is gemeubileer en het elkeen 'n kombuis, sitkamer e...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Villa Mia is in St Lucia geleë en bied gehalteverblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel is op die grondverdiepin...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

The Bridge Apartment 8 is in 'n oord aan die oostelike bank van die St Lucia-riviermonding in St Lucia. The Bridge Apartment 8 bied selfsorg-verblyf in woonstelle en is die ideale bos- en see-wegbreek. Apartment 8...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Villa Mia 7 is 'n selfsorgwoonstel wat in St Lucia geleë is. Dié kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Olifantkus is die poort tot die iSimangaliso Vleilandpark wat een van die grootste parke in Suid-Afrika is met liefli...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

20 Villa Mia is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van St. Lucia en bied die ideale wegbreekplek vir jou jaarlikse gesinsvakansie of langnaweek. Die woonstel het lugversorging, 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

53 The Bridge is 'n gerieflike selfsorgwoonstel met 3 slaapkamers op die tweede verdieping in The Bridge Holiday Resort, 'n kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermonding. Die woonstel het 3 slaa...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

1 The Bridge bied selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-vakansiewoonstel op die onderste verdieping in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia aan die oewer van die St Lucia-riviermond. Jy kan 'n gedeeltelike ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

St. Lucia Holiday Apartments is in St Lucia, 'n vakansiedorp in die Umkhanyakude Distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal geleë. Die dorpie is die middelpunt van die groter St Lucia Vleilandpark en sy bekende strand...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

Turtleshaven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-woonstel in 'n kompleks in St Lucia. Dis op die boonste verdieping en bied 'n uitsig oor die kompleks se swembad. Die kompleks is oorkant 'n Spar. D...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in St Lucia Estuary, St Lucia

6 Visarend Street bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n vierslaapkamerhuis in St Lucia. Die ligging bied toegang tot die St Lucia-riviermonding, asook plaaslike winkels en restaurante. Die huis het 4 slaapkamers,...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 101 tot 120

Welkom by die St Lucia akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Zululand blad indien jy na meer Zululand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za