Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van St Michael's-on-Sea

4.5 / 5  
volgens 105 resensies
Lees regte resensies van St Michael's-on-Sea van 105 geverifieerde gaste.
Indien jy St Michael's-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Michael's-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Michael's-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Michael's-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Michael's-on-Sea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf St Michael's-on-Sea

Voorkeurvennoot
Vanaf
R500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 76 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 5 gaste in Shelly Beach. Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweed...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

See Uitsig is 'n selfsorgeenheid met 'n gedeeltelike see-uitsig in Uvongo en perfek vir families of paartjies wat op soek is na afsondering. Die eenheid bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

See Uitsig 1 bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 2 volwas...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Shelly Beach, KwaZulu-Natal

Surf Bay Sands 78 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Shelley Beach. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het ...

Vanaf
R1 040
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

See Uitsig 17 is 'n selfsorgwoonstel wat in die veilige See Uitsig-kompleks in Uvongo geleë is en net 'n kort entjie van die strand af is. Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n ...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

See Uitsig 8 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo naby die strand. Dié woonstel is op die eerste verdieping. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 b...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Golden Moon 9 is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in 'n sekuriteitskompleks in Uvongo, slegs 400 m van die see af en 800 m vanaf Uvongo se hoofstrand. Die kompleks is halfpad tussen Margate en Shelly Beac...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

See Uitsig 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo-strand geleë. Die woonstel is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan 'n maksimum van 4 volwassenes en 2 ki...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

See Uitsig 15 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo naby Uvongo Beach. Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

See Uitsig 12 is 'n kompakte selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks minder as 1 km van Uvongo se strand af, 350 m vanaf Larry's restaurant en 650 m vanaf Uvongo Spur. Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en be...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die St Michael's-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]