Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (31)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van St Michael's-on-Sea

4.5 / 5  
volgens 105 resensies
Lees regte resensies van St Michael's-on-Sea van 105 geverifieerde gaste.
Indien jy St Michael's-on-Sea besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in St Michael's-on-Sea.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van St Michael's-on-Sea akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Michael's-on-Sea Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

St Michael's-on-Sea Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf St Michael's-on-Sea

Vanaf
R660
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, KwaZulu-Natal

Seeskulp 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo Beach. Die kompleks is naby die swemstrand in die omgewing. Dié woonstel is op die eerste verdieping met slaapplek vir 2 volwassenes en 4 kinders....

Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Seeskulp 21 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Seeskulp-kompleks, stapafstand vanaf Uvongo Strand. Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 4 kinders onder 12 jaar en beskik oor 2 slaapkamers, 2...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

16 Stafford Place is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig in die veilige Stafford Place-kompleks 300 m vanaf 'n afgeleë strand, strandmeer en waterval. Stafford Place is naby winkels, 'n drankwinkel, slag...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Seeskulp 10 is 'n selfsorgwoonstel in die Seeskulp-kompleks, stapafstand van Uvongo-strand af. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 2 slaa...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Stafford Close 16 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Stafford Close-kompleks in 'n stil deel van Uvongo. Die perseel is naby die strand en winkels. Dié woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders. Daa...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Peace Cottages is in die ontspanne kusdorpie Uvongo geleë. Die kothuise is net 400 m van Uvongo se strand en 4,6 km van Margate se strand af. Verblyf word in 10 goed toegeruste selfsorgeenhede gebied. Elke eenhei...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Hide Away Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Uvongo, 'n vakansiedorpie aan die Hibiscuskus van KwaZulu-Natal. Dié vriendelike dorp het 'n ontspanne atmosfeer en spog met ongerepte strande en welige subtropiese plant...

Vanaf
R855
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Summer Rocks 28 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Summer Rocks-kompleks naby die strand in Uvongo en naby verskeie winkels en geriewe. Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badka...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate, Uvongo

6 Hokaai is 'n ruim duplekswoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, net 400 m vanaf die Blouvlagstrand. Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbe...

Vanaf
R735
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Uvongo, KwaZulu-Natal

Hokaai Unit A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n snoesige dubbelvierdiepingwoonstel, in 'n veilige kompleks in Uvongo, net 600 m van Uvongo se hoofswemstrand af. In die woonstel is daar 2 slaapkamers op die boon...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Welkom by die St Michael's-on-Sea akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wildekus blad indien jy na meer Wildekus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]