Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (50)
B&Bs (1)
Lodges (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (41)

Resensies van Stanford

4.5 / 5  
volgens 87 resensies
Lees regte resensies van Stanford van 87 geverifieerde gaste.
Indien jy Stanford besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stanford.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stanford akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Stanford Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stanford Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford

Jacaranda Cottage is 'n selfsorg-eenheid in Stanford met 'n privaat ingang en 'n omheinde tuin. Die Kleinrivier vloei deur dié historiese dorpie en daar is pragtige berg-uitsigte. Dis ook net 25 km van Hermanus af ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Stanford

The Apartments at The Fox and Talbot Gallery bied gehalte-selfsorgverblyf in die sonderlinge dorpie Stanford. Die dorpie het verskillende winkels, galerye, restaurante, koffiewinkels en doendinge om te geniet. Verb...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Stanford

Die Stanford Hotel is 'n historiese hotel wat in die hartjie van Stanford geleë is. Daar is slaapplek vir 18 gaste wat deel en dan is daar ook 2 selfsorgkothuise. Die dekor dateer uit die 1920's. Die hotel het anti...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford

A Pinot Noir Cottage is op die Sir Robert Stanford-wynlandgoed geleë, ongeveer 1,4 km van die bekoorlike dorpie Stanford af. Die sjarmante en natuurlike omgewing bied vir mak ganse 'n heerlike tuiste, asook vir die...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 6)
Gastehuis in Stanford

The River House is 'n lieflike selfsorg-dubbelverdiepinghuis aan die oewer van die Kleinrivier in die stil Overbergse dorpie Stanford. Die huis bied 'n ontspanne wegbreek en pragtige uitsigte oor die Kleinrivier van...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 950
R1 755
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stanford

Jou gasheer en gasvrou, Barry en Adrienne Jones, sal jou met aankoms ontmoet en verduidelik hoe om by die eiendom te kom. Volg die oprit na die ruim, veilige parkeerplek op die perseel vanwaar jy jou bagasie deur di...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stanford

Bellavista Country Place is 'n rustige gastehuis met sy eie Panorama Restaurant wat op 'n stil en privaat 300 hektaar-eiendom met 'n pragtige uitsig oor Walkerbaai geleë is. Dié gastehuis is slegs 150 km vanaf Kaa...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hermanus, Stanford

The Mosaic Cottages is 4 luukse selfsorgkothuise wat ideaal is vir gesinne wat opsoek is na baie spasie, aktiwiteite en 'n geleentheid om tyd saam deur te bring langs Hermanus Lagoon in die Mosaic Private Sanctuary....

Vanaf
R3 080
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Stanford

Stanford Country Cottages - The White House is 'n knus selfsorghuis, in Sanford, is ideaal vir 'n gesinsvakansie. 'n Groot houtdek kyk uit oor 'n deel van die dorpie en die rivier. Die plaasgrond en die rivier raam ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stanford

Vaalvlei is net 9 km vanaf Stanford en bied knus selfsorgkothuise in 'n pragtige omgewing net 'n klipgooi van die mere af. Gaste kan kies tussen die Arum Lily-kothuis met slaapplek vir 4 of die Aloe-kothuis met sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Stanford akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]