Resensies van Stanford

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stanford bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 87 resensies.
Monniek F. - 17th July 2019
staying in Stanford
Stanford is 'n lieflike, klein dorpie.
Yolanda V. - 2nd July 2019
staying in Stanford
A little gem of a place to visit. Great restaurants and friendly people.
Elizabeth E. - 2nd July 2019
staying in Stanford
Pragtige plek om te besoek.
Lida V. - 28th June 2019
staying in Stanford
Stanford is 'n baie rustige en netjiese dorpie.
Nina M. - 4th June 2019
staying in Stanford
Lots to do in and around Stanford - yet far enough from Hermanus to still have the small town feel wherever you decide to pop in.
Renee B. - 3rd June 2019
staying in Stanford
I love Stanford. We had a wonderful meal at Graze. The people are very friendly and hospitable.
Hannes S. - 16th May 2019
staying in Stanford
Lyk oulik, weet nie veel daarvan nie want ek het nog nie verken nie.
Marené D. - 15th April 2019
staying in Stanford
Pragtige dorp met baie om te doen. Hoë-kwaliteit restaurante en wynplase om te besoek in die nabye omgewing.
Jeanniel V. - 9th April 2019
staying in Stanford
Pragtige dorpie.
Donovan R. - 1st April 2019
staying in Stanford
Maintain the simplicity and country feel. Saturday market on the square was great and friendly. Beautiful churches and shops. Keep it up.
Alex F. - 29th March 2019
staying in Stanford
Lieflik en skoon.
Kelly D. - 25th March 2019
staying in Stanford
Beautiful little town with very friendly people.
Renate F. - 5th March 2019
staying in Stanford
Quaint, beautiful, historical town.
Heather L. - 5th March 2019
staying in Stanford
Charming village.
Brian H. - 26th February 2019
staying in Stanford
Quiet and unassuming with pleasant surprises on each corner, especially when it comes to some delicious food choices.
Adriaan V. - 19th February 2019
staying in Stanford
Baie om te doen in en om Stanford.
Jacinta A. - 9th February 2019
staying in Stanford
I driven past Stanford many times and it was the first time that we booked a stay. A delightful town.
Lydia S. - 29th January 2019
staying in Stanford
Pragtige area.
Karin D. - 11th January 2019
staying in Stanford
Stanford is een van die mooiste dorpies wat ek nog in Suid Afrika teëgekom het.
Judy B. - 4th January 2019
staying in Stanford
Loved wandering around Stanford.
Eric V. - 2nd January 2019
staying in Stanford
Mooi natuurskoon.
Sigfried L. - 31st December 2018
staying in Stanford
Stanford is 'n pragtige en interessante dorp, die mense vriendelik en dis sommer net 'n lekker plek om op te gaan vakansie hou. Dis sentraal en 'n goeie basis waarvandaan mens die res van die omgewing kan verken.
Marietjie N. - 10th December 2018
staying in Stanford
Die mense is vriendelik en hulpvaardig om hul dorpie en produkte te bemark.
Llewellyn M. - 3rd December 2018
staying in Stanford
Stanford is a hidden gem there are great restaurants and attractions. It is close to Hermanus so you can enjoy the beach and those attractions as well.
Mareli H. - 22nd November 2018
staying in Stanford
Pragtige dorpie!
Paul H. - 12th November 2018
staying in Stanford
Pleasant location in proximity to De Kelders (whale watching), Gansbaai and Hermanus (shops & restaurants).
Ruaan J. - 1st November 2018
staying in Stanford
'n Juweel van 'n dorpie! Mal daaroor.
Sue N. - 29th October 2018
staying in Stanford
Hidden gem!
Yolandi D. - 8th October 2018
staying in Stanford
As jy wil wegkom van alles en almal is dit die plek om te gaan.
Claire R. - 3rd September 2018
staying in Stanford
Wonderful, quaint village town.
Cori E. - 24th August 2018
staying in Stanford
Ek dink ek kan daar gaan bly, skoon en vriendelik!
Mariska D. - 20th August 2018
staying in Stanford
Pragtige klein dorpie met baie besienswaardighede. Ongelukkig is van die restaurante in die wintermaande gesluit, maar daar is steeds baie eetplekke en winkeltjies om te besoek. Stanford het selfs 'n lieflike markie elke Saterdag op die stoep van die Stanford Hotel. Net buite die dorp is daar talle wynplase, 'n brouery en selfs twee kaasmakerye waarby mens ure kan omsit en ietsie eet en drink. Lieflike bestemming!
Bee H. - 16th August 2018
staying in Stanford
Pragtig versorgde dorp met 'n aangename kunstenaarsgevoel. Hoogs aan te bevele!
Casper V. - 11th August 2018
staying in Stanford
Stanford is 'n oulike plek.
Tina K. - 2nd August 2018
staying in Stanford
Goed geleë, restaurante en snuistery winkels en histories.
Alicia M. - 24th July 2018
staying in Stanford
Weens ouer geboue kan die winter nat en koud wees.
Kobin J. - 10th July 2018
staying in Stanford
Baie oulike plek.
Odette G. - 8th July 2018
staying in Stanford
In die winter het Yum 'n gesellige kaggel en die eienaars is vriendelik.
Liezel G. - 4th June 2018
staying in Stanford
Pragtige dorpie!
Gemma B. - 7th May 2018
staying in Stanford
Die Walvisroete is baie naby, dit is 'n baie klein plekkie, maar die perfekte wegbreek vir rustigheid.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]