Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Strandfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strandfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 160 resensies.

Strandfontein

Rest on Galjoen

"Pragtige, plattelandse kusdorpie."

Strandfontein

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie

"Baie rustige, veilige familiekuier-dorp."

Strandfontein

Mos-i-nes

"Very quiet seaside town. Beautiful vegetation, sea views. Very reasonably priced restaurant."

Strandfontein

Retha's House

"Wonderlike plek waarna ons gereeld terugkom."

Strandfontein

Mos-i-nes

"Rus vir die siel."

Strandfontein

Skulpies Accommodation

"Strandfontein is 'n mooi klein diamantjie wat baie meer toeriste behoort te lok. Dis beeldskoon en 'n goeie voorbeeld van goeie dienslewering. Nie eers beurtkrag maak jou mislik nie. Dis rêrig 'n wonderlike plekkie."

Strandfontein

Seetoe dot com

"Ons kom beslis weer terug. Pragtige strand met die mooiste sonsondergange. Doringbaai is ook net 'n klipgooi ver met die heerlikste seekos by The Jetty Restaurant by Fryers Cove in die hawe."

Strandfontein

WesKus PanDokkies

"Beautiful and relaxing."

Strandfontein

Heldersig

"Destyds 'n klein, stil plekkie met 'n wonderlike breë strand. Die regte plek om te ontspan."

Strandfontein

WesKus PanDokkies

"Lekker vakansiedorp en baie veilig. Was heerlik om met oop vensters sonder diefwering, alarms en veiligheidshekke te kon slaap. Hou dit asb. net so. Well done Strandfontein."

Strandfontein

Galvin's House

"Ongelooflike plek - kan besig wees rondom die kampeerders, maar as mens so effe boontoe bly is dit fantasties. Let wel, is 'n rowwe see en gewoonlik baie koue water, maar lang strande vir stap. Baie goeie wynkelders in die omgewing, asook gholf vir die wat wil. Kersmark en tent "skep 'n bord vir R50" was 'n hoogtepunt."

Strandfontein

Mos-i-nes

"Pragtige kusdorpie aan die Weskus. Lieflike lang strand om op te gaan stap."

Strandfontein

Heldersig

"Baie rustig deur die week. Sal weer soontoe gaan."

Strandfontein

WesKus PanDokkies

"Pragtige strand in tipiese Weskus-omgewing."

Strandfontein

C Melody Selfsorg Eenhede

"Die weer was lekker koel, ek het die koelte geniet."

Strandfontein

Mos-i-nes

"Die strand is pragtig. Die water die mooiste blou en skoon."

Strandfontein

WesKus PanDokkies

"Dis ons vakansiedorp daai."

Strandfontein

WesKus PanDokkies

"Pragtige dorpie."

Strandfontein

WesKus PanDokkies

"Strandfontein is ons gunstelingplek by die see."

Strandfontein

Galvin's House

"Die Kommetjie restaurant is besonders en knus met puik diens en heerlike kos."

Strandfontein

C Melody Selfsorg Eenhede

"Pragtig, rustig en veilig."

Strandfontein

Jeanrienette

"Stil, mooi dorpie met vriendelike mense en interessante besienswaardighede."

Strandfontein

MosselStraat 3

"Almal wil 'n huisie by die see hê!"

Strandfontein

C Melody Selfsorg Eenhede

"Geskikte vakansie dorpie en skoon omgewing."

Strandfontein

Strandfontein Holiday House

"Strandfontein is nog ongerep met pragtige natuurskoon. 'n Pragtige strand. Daar is ook 'n winkel wat aan jou basiese behoeftes voorsien. Daar is ook 'n restaurant waar jy kan eet en Doringbaai is slegs 'n paar kilometers weg."

Strandfontein

Strandfontein Holiday House

"Keep up the good work. "

Strandfontein

Heldersig

"As jy stilte en ongerepte natuur soek, is dit die plek om te wees."

Strandfontein

WesKus PanDokkies

"Die ete by die Seespens in Doringbaai was uiters teleustellend. Kan dit beslis nie aanbeveel nie. "

Blad
Wys 1 tot 30