Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Struisbaai
4.7/5
volgens 962 resensies

Lees regte resensies van Struisbaai van 962 geverifieerde gaste.

Indien jy Struisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Struisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Struisbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Struisbaai accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Struisbaai akkommodasie

Bladsy 10 - 247 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
R2 920
per nag (plek vir 8)

Pebbles in Langezandt is 'n moderne visserskothuis in die prentjiemooi Langezandt Fisherman's Village in Struisbaai...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 920
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 13)

Silvermist @ Langezandt is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die veilige Langezandt Fishermen's Village in die hartji...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 13)

Vanaf
R860
per nag, vir 4 mense

Annie's is 'n eenslaapkamerwoonstel met aparte leefarea wat geskik is vir 'n gesin van maksimum 4 persone in 'n bai...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 4 mense

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)

OnsStruishuis is 'n ruim vakansiehuis net 170m se stap na die strand, geleë in die toegangsbeheerde Langezandt Land...

Braaiplek
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)

8 on Harbour is in Struisbaai en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby die hawe, verskeie ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)

Vanaf R2 650
R2 650 R1 767
per nag (plek vir 6)

Ocean Breeze Cottage bied selfsorgverblyf op die Langezandt Fisherman's Village, 'n privaat landgoed teen die stran...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi
Vanaf R2 650
R2 650 R1 767
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)

Kom geniet 'n heerlike wegbreek in hierdie pragtige steenhuis op die gewilde Ocean View-rylaan, naby Skulpiesbaai-s...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)

Vanaf
R5 303
per nag (plek vir 6)

Cinneraria 43 is 'n strandhuis in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aan die Overberg se kus en is sta...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R5 303
per nag (plek vir 6)

Vanaf
R6 665
per nag (plek vir 10)

Viva Vita is 'n pragtige selfsorgvilla in die Langezandt Estate in Struisbaai. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R6 665
per nag (plek vir 10)

Vanaf
R3 750
per nag (plek vir 11)

Hannah's Close is 'n grasdak-vissershuis met houtvensters en pleistermure in Langezandt Fisherman's Village wat in ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag (plek vir 11)

Struisbaai le daar waar die Indiese en Atlantiese oseane mekaar ontmoet, net 4 km van Agulhas af. Daar heers 'n onsekerheid oor die naam se oorsprong. Sommige mense is van mening dat dit "Strooibaai" beteken, want die vissermanne se kothuise is oorspronklik van strooi gebou. Ander beweer dat die naam...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem