Resensies van Stutterheim

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stutterheim bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 8 resensies.
Ben En Corrie D. - 27th February 2020
staying in Stutterheim
Stutterheim behoort hoog op enige natuurliefhebber se lys te wees.
Elmarie J. - 25th September 2018
staying in Stutterheim
Rustige plekkie. As jy ontspanning nodig het, is dit die plek om na toe te gaan.
Samil P. - 2nd February 2018
staying in Stutterheim
Good for a stopover; nothing to do besides appreciating the surroundings.
Rosa V. - 22nd October 2017
staying in Stutterheim
Mooi plattelandse dorpie.
Maureen B. - 25th July 2017
staying in Stutterheim
Ek het regtig nie geweet Stutterheim het so veel interessante en verkennings plekkies nie. Ek het altyd gedink dit is 'n one-horse-town.
Johan M. - 16th June 2017
staying in Stutterheim
Slaggate en die "speed humps" in Stutterheim. Pasop vir hoë spoed-bestuurders.
Amanda F. - 12th January 2017
staying in Stutterheim
Stutterheim is surrounded by forestry and beautiful nature walks. Yet, they also have a fantastically interesting Engine Museum, who's caretaker is truly passionate. This is definitely a place to visit as well if you're passing through the little town.
Johan S. - 15th December 2014
staying in Stutterheim
Die dorp self is baie netjies, en die eetplekke bied goeie waarde vir geld.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]