Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"Alles was baie goed, maar op derde dag het mense oorval en beroof op strand onder Edensands. So veiligheid op strand sal moet na gekyk word."
"Pragtige, versteekte klein dorpie. So veilig, rustig en lekker atmosfeer. Als wat jy nodig het om te ontspan."
"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."
"Die strand is skoon en goed bestuur. Die swemstrand is baie naby die huis."
"Hibberdene strand is 'n baie lekker swemstrand met lewensredders. SuperSpar en PicknPay winkelsentrum alles bymekaar."
"Alhoewel dit nog 'n baie mooi strand is, is die omliggende area maar verwaarloos. Ongelukkig!"
"Area word gedek deur Checkers 60 sixty wat vir my pluspunt was. Eerste keer wat ons hier gebly het en ook net vir 2 nagte."
"Veilige, rustig, baie skoon, dierevriendelike vakansiedorp vir familie en vriende. Jonk en oud."
"Lieflike, rustige klein plekkie, winkelsentrums is nabygeleë en strandgebied ook naby. Die see was ongelukkig baie vuil as gevolg van die riviere wat afgekom het."
"Uitstekende besienswaardighede in die omtrek. Bootritte van Shelly-strand af. Oor die algemeen net uitstekend."
"Badkamergeriewe by strand is baie swak. Moet jou eie toiletpapier en handewasseep saamneem na die publieke toilet. Paaie is vol slaggate. Vakansiegangers voel nie baie veilig daar om rond te loop nie. "
"Very nice holiday destination. Concerned about the lagoon that runs into the ocean. Water is contaminated with sewage. Would recommend Ramsgate Beach. Perfect for families with younger children."