Geverifieerde Resensie

South Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.

Suidkus

Oceanic

"Always a winner!"

Uvongo, Suidkus

St Ives 2

"Baie mooi ligging. Die strand was toe tydens Januarie 2022 a.g.v rioolwater."

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 15

"Ongelukkig het waterbesoedeling weerens 'n invloed gehad. Uvongo-strand was toe vir die volle tydperk van ons vakansie. Dit is ongelukkig nie net Uvongo nie, dit is 'n gedurige probleem in hoofseisoene in die suidkusarea en 'n onaanvaarbare risiko en ongemak."

Suidkus

Whispering Waves

"Ek verkies die Suidkus - baie rustiger."

Kingsburgh, Suidkus

6 Ocean Breeze

"Geriewe is baie sleg op die strand. "

Port Shepstone, Suidkus

Jacobs Cottage by the Ocean

"Very beautiful place to visit."

Kingsburgh, Suidkus

Oceanbreeze 13

"Daar is nie veel om te doen nie. Pick 'n Pay is o.k. en die vis- en tjips-winkel op Kingsway-straat se kos is regtig lekker."

Uvongo, Suidkus

Oasis Vakansie Oord

"Ek wens net die munisipaliteit wil al die rommel vanaf die strand en rotse verwyder."

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 4

"Riool in lagoon en water, nie die eerste keer nie."

Port Shepstone, Suidkus

Ambleside

"Baie naby winkels en eetplekke en strande."

Glenmore Beach, Suidkus

Itongasi Holiday Flat 28

"We found that the shopping malls and some restaurants are a bit of a drive away."

Uvongo, Suidkus

Saints View Resort Unit 11

"The sewage spillage was terrible. Made my entire family sick for the full duration of our stay. From what I hear this is very common in Uvongo. The municipality needs to attend to this issue."

Port Shepstone, Suidkus

Big Bay Beach House

"Daar is nie regtig swemstrande nie, maar vir op die strand wees en snorkel en in die branders speel is dit ideaal."

Suidkus

Ocean View Cabana

"Very busy with locals. Beaches were littered and quite a lot of unruly behaviour from locals."

Kingsburgh, Suidkus

3 Eden Sands

"Lekker swemstrand. Dorp omgewing lyk maar vervalle."

Uvongo, Suidkus

La Corsica 17

"My son went to hospital because of the sewerage pumped into the sea, he was infected with E. coli."

Uvongo, Suidkus

Fairview Holiday Home

"The traffic in the area is terrible."

Pennington, Suidkus

Ironwood Lodge

"'n Rustige kusdorpie vir iemand wat nie lus is vir baie mense nie!"

Kingsburgh, Suidkus

Cabana Del Mar 53

"Pragtige plek en naby aan winkels."

Suidkus

Bazley Heights

"Son, see, golwe, oop strande, vriendelike mense!"

Margate, Suidkus

Lucien Sands 602

"Baie vuil. Ons almal was siek met 'n maagvirus. Voel ook nie of kos wat by restaurante bedien was baie vars is nie, veral vis!"

Port Shepstone, Suidkus

Amour a Montagne

"I love that there is more than one beach. South Coast mall is my favourite shopping place."

Margate, Suidkus

Sie-Esta no 5

"Sal nie weer Suidkus toe gaan nie. Riool in die see, strande was toe en ons al 6 het maagvirus gekry a.g.v. die vuil water."

Kingsburgh, Suidkus

Modern Industrial Cottage

"Darem nie so besig soos Margate se strand nie."

Uvongo, Suidkus

23 La Crete Sands

"Altyd 'n lekker strand met baie om te doen. Die keer het ons dit ongelukkig sleg ervaar met E.Coli uitbraak op strand wat toe was."

Margate, Suidkus

Glyndale Sands 402

"Maak die strande skoon dat ons daar kan swem. "

Uvongo, Suidkus

Laguna La Crete 170

"Love the area, everything was close by and clean."

Margate, Suidkus

Calamari 11

"It's quite a relaxed and somewhat safe place."

Uvongo, Suidkus

La Corsica 9

"Uvongo is wonderlik en mooi, maar die maagvirus in die Uvongo-area het ons amper ondergekry. Gelukkig kon ons goed in die woonstel rus."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang