Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sun Valley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sun Valley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sun Valley akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sun Valley Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sun Valley Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sun Valley

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Home in Stonehaven is 'n bekoorlike selfsorghuis wat op 'n veilige landgoed in Noordhoek geleë is. Dit het die ideale ligging net 'n entjie se ry van verskeie besienswaardighede in die prentjiemooi Suidelike Skiere...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Crofters Vallei, Wes-Kaap

Blue Tangerine is in Noordhoek, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf beskik oor 3 eenhede...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Longbeachview is 'n luukse, privaat selfsorg-villa in die voorheuwels van die Silvermine Natuurreservaat wat deel vorm van die Tafelberg Nasionale Park. Dit is net 30 minute se ry vanaf die Kaapse middestad en bied ...

35% af Aanbod!
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Haven Point is hoog in Noordhoek geleë en lok gaste met asemrowende uitsigte oor Noordhoek se strand, die berge en omliggende fynbos. Dié instansie bied ideale verblyf vir 'n groepie vriende of 'n gesin. Verblyf ...

Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Sundown Vista is in ‘n sekuriteitskompleks in Capri Village, Kaapstad. Dié buurt is naby Noordhoek en Vishoek met sandstrande waar gaste watersport kan aanpak. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 2 en 'n kind on...

Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Noordhoek, Wes-Kaap

African Queen Guest House is in Noordhoek, een van die mooiste voorstede van Kaapstad, geleë. Dis aan die voet van Chapman’s Peak, wat een van die mees skilderagtige kuspaaie in die wêreld is. Verblyf word in 8...

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Noordhoek, Wes-Kaap

Richard's Lake House bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, stylvolle vakansiehuis wat in Lake Michel in Noordhoek geleë is. Hierdie pragtige huis is lig met groot vensters, uitsigte op die berge en modern...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

7 C's Cabin in Capri is 'n selfsorg-houtkothuis op die gasheer se perseel in die stil area, Capri Village, in Kaapstad. Die perseel is die ideale basis om dié deel van die Suidelike Skiereiland te verken. Dié at...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R800
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Vishoek, Wes-Kaap

Mountain View is in Vishoek geleë en bied gehaltevakansieverblyf vir twee tot drie persone. Die eenheid is op die eienaars se perseel geleë, maar dit is heeltemal privaat en het sy eie ingang. Dit is naby verskeie...

50% af Winteraanbod!
VanafR700
R350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapstad, Wes-Kaap

Bermuda Capri is 'n gesinshuis met 'n groot tuin, swembad en trampolien in Noordhoek op die Suidelike Skiereiland van Kaapstad. Die eienaar en haar familie woon ook op die perseel, so gaste moet van kinders hou en t...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Sun Valley akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za