Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Sunset Acres besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunset Acres.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunset Acres akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunset Acres Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunset Acres Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 999
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Quatermain is naby die Sandton Gautreinstasie en bied groot tuine en stylvolle akkommodasie waar gaste kan sit en koerant lees of rustig kan sit en werk. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers dank...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 299
per nag, vir 2 mense
Hotel in Morningside, Sunset Acres

Faircity Falstaff is 'n puik ingerigte en intieme hotel in 'n plattelandse styl in Sandton, Johannesburg. Dié stad is veral bekend vir sy museums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Die hotel st...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunset Acres

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Morningside, Duxberry

Sandton Executive Suite is in Morningside geleë, 'n rustige, veilige woonbuurt met parke, 'n rivier en staproetes wat goed versorg word. Die instansie is net 3,7 km vanaf Sandton se sakekern. Verblyf word in 'n ek...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 440
R1 080
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Le Petit Fillan is 'n unieke en rustige toevlugsoord in die middel van Sandton wat oordeelkundige gaste maklike toegang tot die Sandton Konferensiesentrum, Morningside Clinic, Sandton Clinic en die hart van die besi...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR995
R796
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Morningside, Benmore Gardens

Lovely Sandton Loft is 'n woonstel op die boonste verdieping in die hartjie van Sandton, naby geriewe en minder as 300 m van die naaste Gautrein-bushalte af. Dié woonstel beskik oor 1 kamer met 'n koningingrootte-...

20% af Weeksdae!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 099
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Johannesburg

Noraclox River Club bied lieflike selfsorgverblyf in ’n gastehuis van omring is deur die natuur en kalmte. Die gastehuis is in ’n woonbuurt wat afgekamp is deur valhekke, Moodie Hill, in Sandton, slegs 5,2 km va...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Shrublands Suites & Cottage bied selfsorgverblyf in 'n luukse ateljeewoonstel naby Sandton se middestad. Die eiendom is in 'n veilige voorstad met toegangsbeheer, sowat 2,4 km vanaf Mandela Square, die Gautreinstasi...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

The Sandton Emperor bied 'n internasionale leefstyl, die eerste in Suid-Afrika. The Sandton Emperor vertoon absolute luuksheid en is 'n kombinasie van die welige omgewing, geïnspireerde argitektuur en onoortreflike...

Vanaf
R1 360
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sandton, Benmore Gardens

Shrubland Rose bied gastekamers in 'n woonbuurt in Sandton. Dié gastehuis is slegs 2,5 km vanaf die Gautreinstasie, konferensiesentrum en Sandton City. Daar is 4 gastekamers en 'n selfsorgwoonstel. Elke kamer het ...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sandton, Benmore Gardens

Sandton Skye is 'n baie moderne ateljeewoonstel wat net 'n klipgooi vanaf Sandton City en die Gautrein geleë is. Hierdie luukse woonstel met sy luisterryke uitsig oor Johannesburg se boomryke buurte is ideaal vir s...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sunset Acres akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za