Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Tembe Nasionale Olifantpark besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tembe Nasionale Olifantpark.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tembe Nasionale Olifantpark akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tembe National Elephant Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tembe Nasionale Olifantpark Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Tembe Nasionale Olifantpark

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Lunamanzi Lodge is in die Manguzi-area naby Kosi-meer en bied gehalte-vakansieverblyf vir gesinne of groepe vriende. Die verblyf beskik oor 2 kothuise, waarvan 2 slaapplek het vir 4 gaste en 1 slaapplek het vir 6 g...

Vanaf
R300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zoeloeland

Camp Graham Kosibay bied kothuise, tradisionele hutte en kampeerplek in Kosibay. Verblyf is beskikbaar in 1 kothuis met lugversorging, 1 riethut in ware Tembe-styl en 2 skaduryke kampplekke met krag. Die kothuis i...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Lodge in Olifantkus, Zoeloeland

Thembe Eco Lodge bied selfsorg-eenhede wat oopplan is en kampeerplekke en skuil teen 'n heuwel met 'n uitsig oor die Kwa-Mazambane Reservaat, in Kosi Bay se Maputu Vleiland, KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vir besoeker...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zoeloeland

Kosi Bay Casitas bied rustieke verblyf in die prentjiemooi Kosibaai-omgewing aan KwaZulu-Natal se kus. Kosibaai is 'n netwerk van mere wat al langs die kus strek en die ideale stopplek bied aan gaste wat na en van M...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Tentekamp in Olifantkus, Zoeloeland

Die Kingfisher Bush Lodge is in Kosibaai geleë en grens aan Mosambiek. Kosibaai is 'n reeks van 4 mere wat verweef is in die Maputuland-area van Kwazulu-Natal. Dié mere vorm deel van die iSimangaliso-vleilandpark,...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Tembe Nasionale Olifantpark

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Golela Border Post, Olifantkus

Macitie Gastehuis skuil in Golela, 45 km oos van Pongola teen Swaziland se grens. Dié eenheid beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed, die tweede slaapkamer het...

Vanaf
R2 950
per nag, vir 2 mense
Lodge in Pongolapoortdam, Pongola

Nkwazi is 'n lodge op stelte, aan die bopunt van 'n heuwel wat uitkyk oor die Pongolapoortdam en Jozini-meer in die Pongola Wildreservaat. Die afgesonderde lodge bied dus uitstekende uitsigte oor die meer en savanna...

Vanaf
R11 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Pongolapoortdam, Pongola

Tandweni Villa word privaat besit en is 'n unieke, moderne selfsorgvilla in die Pongola Biosfeer-reservaat op die oewer van die Jozinidam. Dié villa bied tiervisvang- en wildkyk-geleenthede. Tandweni Villa spog me...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Olifantkus, Zoeloeland

Amangwane Camp is uniek geleë in die noordoostelike hoe van Suid-Afrika met direkte toegang tot die ongerepte strande en mere van die Kosibaai-area. Die iSimangaliso Vleilandpark, ’n Wêrelderfenisgebied, bestuu...

Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Olifantkus, Zoeloeland

Utshwayelo Kosi Mouth Lodge is by die hek van die iSimangaliso Vleilandpark in Kosibaai geleë. Die lodge is slegs ’n paar meter van die ongerepte strand waar die water van die iSimangaliso Vleilandpark Wêrelder...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]