Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
Wildsplase (12)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Thornybush Game Reserve

3.7 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Thornybush Game Reserve van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Thornybush Game Reserve besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Thornybush Game Reserve.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Thornybush Game Reserve akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Thornybush Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Thornybush Game Reserve Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Thornybush Game Reserve

Vanaf
R3 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Cheetah Paw Eco Lodge is 'n juweel in 'n ongerepte hoekie van die bosveld in Guernsey Privaat Natuurreservaat. Die reservaat is gerieflik naby Hoedspruit en die Krugerwildtuin se Orpenhek. Elke 4-ster-tent beskik ...

Vanaf
R3 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Pezulu Tree House Game Lodge is 'n klein, eksklusiewe boomhuis-wildlodge wat in Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo geleë is. Daar is 10 boomhuise met slaapplek vir tot 37 gaste. Elke eenheid is uniek en ...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kruger tot Canyons, Limpopo

Bona Ntaba Lodge is naby Hoedspruit op 'n privaat wildreservaat geleë en bied aan gaste die geleentheid om die atmosfeer van die Suid-Afrikaanse bosveld by 'n rustige lodge te ervaar. Die lodge het 4 unieke boomhu...

Vanaf
R2 390
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Wild Dogs Safari Lodge is 'n kleinskaalse bos-lodge met 6 chalets en 4 A-raam eenhede wat slaapplek aan 22 gaste bied. Elke eenheid is individueel versier om 'n huis-weg-van-die-huis-gevoel te skep. Elkeen beskik oo...

Vanaf
R2 900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Thornhill Safari Lodge is geleë binne die groter Krugerwildtuin se ekosisteem, slegs 40 km van wildtuin se Orpen-hek. Dié omgewing is een van die voorste bestemmings vir eko-toeriste en die uitsigte op die Drakens...

20% af Aanbod!
VanafR2 850
R2 280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Ngama Tented Safari Lodge is in Hoedspruit aan die voet van die Klein Drakensberge geleë en is langs die treinspoor tussen Tzaneen en Kaapmuiden. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n egte Afrika-bo...

Vanaf
R2 995
per nag, vir 2 mense
B&B in Kruger tot Canyons, Limpopo

Sunset Game Lodge is in die Guernsey Privaat Natuurreservaat in Limpopo, sowat 40 km vanaf die Krugerwildtuin se Orpen-hek geleë. Dié Gaste-lodge het 7 kamers wat elkeen uniek versier is en slaapplek vir tot 16 g...

Vanaf
R3 096
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Nsele Safari's & Lodge het in 2001 ontstaan en is 'n boslodge wat deur 'n familie besit en bestuur word. Nsele is in die Groter Krugerwildtuin geleë in Limpopo en dit grens aan die gewilde Thornybush Wildreservaat....

35% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 430
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Limpopo

Matumi Lodge is naby Hoedspruit in die Limpopo-provinsie met pragtige kamers wat in die rustige, natuurlik omgewing geleë is. Ideaal vir diegene wat op soek is na 'n onvergeetlike Afrika-safari met ongelooflike gas...

Vanaf
R2 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Kruger tot Canyons, Limpopo

Buffaloland Safaris - Motlala Lodge is in 1998 deur die Vastapane-gesin gestig. Dié privaat wildplaas bied 'n eksklusiewe Afrika-ervaring met die oog op die bewaring van dié vasteland se pragtige natuur-erfenis. B...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Hoedspruit blad indien jy na meer Hoedspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za