Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tom Burke

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Tom Burke van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Tom Burke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tom Burke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tom Burke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tom Burke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tom Burke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Tom Burke

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Tham-That Guest House is in ’n stil area in Lephalale. Dié gastehuis is 360 km vanaf Johannesburg, 214 km vanaf Polokwane, 308 km vanaf Pretoria en 260 km vanaf Rustenburg. Verblyf word gebied in 14 gastekamers...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Palm Inn Guesthouse bied gerieflike verblyf in Onverwacht in Lephalale en is naby Mogol Gholfklub en Lephalale Mall, sowel as 13 km vanaf die Medupi- en Matimba-kragstasies. Die gastehuis bied 11 slaapkamers met en...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Four Seasons Guesthouse is in 'n stil voorstad in Lephalale (Ellisras), Limpopo, geleë, net 2 blokke weg van die hoofpad. Gholf-entoesiaste kan ook uitsien na die gholfbaan oorkant die pad. Die gastehuis bied 7 lu...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Lepha Gastehuis is in die hartjie van die bosveld in 'n stil woonbuurt in Onverwacht, Lephalale geleë. Die gastehuis bied akkommodasie in 16 ruim en gerieflike kamers en daar is 'n groot tuin met 'n sprankelende sw...

Vanaf
R810
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Indien jy op soek is na luukse en stylvolle akkommodasie, wat rustigheid en stilte bied, asook tuisgemaakte maaltye en vriendelike gashere, is Sandpatrys Guest House die plek vir jou! Ons bied die ideale bosveldwegb...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Micasa Sucasa Guesthouse skuil in die besige en pragtige dorp Lephalale, naby die middedorp, die Mogol Gholfbaan en Lephalale Mall. Die gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en gaste wat reis vir besigheid. Verbl...

Vanaf
R1 224
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Stevenski's Gastehuis staan onder die blaredak van inheemse bome en is ideaal vir voëlkykers en besoekers wat smag na rus. Ons is net 4 ure se ry van Johannesburg af en bied 'n rustige atmosfeer en alles wat die b...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lephalale (Ellisras), Central District

Zebra Guest House is het sy deure in 2004 in Ellisras/Lephalale oopgemaak en is sentraal geleë naby myne, die Medupi- en Matimba-kragstasies en die sakekern. 'n Gholfklub, swembad, sportklub, mall, 2 winkelsentrums...

Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Waterbessie Park bied selfsorgverblyf in Onverwacht, 'n stil en rustige buurt in Lephalale. Dis die ideale oorslaapplek vir gaste wat tussen ons land en Botswana reis en is naby die grenspos. Daar is verskeie wildpl...

Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Lodge in Lephalale (Ellisras), Central District

Savannah Tamboti Lodge bied gerieflike en bekostigbare selfsorg- en oornagverblyf vir sake- en vakansiereisigers, net 5 km van Lephalale af. Die lodge is in 'n rustige omgewing in die hartjie van die bosveld, omring...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za