Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tom Burke

4 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Tom Burke van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Tom Burke besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tom Burke.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tom Burke akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tom Burke Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tom Burke Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Tom Burke

Vanaf
R4 140
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Kleindrif Bosveldplaas is op die R572 in die rigting van Swartwater geleë en bied gehalteverblyf in 'n plaasstyl. Dit is gerieflik geleë vir reisigers en oornagverblyf, veral as gaste Botswana toe reis. Dié rus...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Limpopo, Central District

Baobab Farm Cottages is in die hartjie van die Koedoesrandbosveld en poort na Botswana en majestueuse Kremetart-wêreld. Dit is slegs 40 km van Groblersbrug/Martinsdrif grenspos af en dit bied 'n unieke en rustige s...

Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marnitz, Central District

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte plaashuis van 100 jaar oud in Marnitz, net 35 km vanaf Groblersbrug en die Martin's Drift-grenspos na Botswana. Ons akkom...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo, Central District

Springbokfontein is tussen die dorpe Baltimore, Swartwater en Tolwe geleë en is net 70 km vanaf die Groblersburg Grenspos na Botswana. Springbokfontein bied verblyf aan reisigers, vriende en families wat wil wegbre...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Sekombo River Lodge bied selfsorg-akkommodasie en is aan die oewer van die Limpopo-rivier teen die grens van Botswana geleë. Die lodge is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na gerieflike, rustig...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Central District

Die Windpomp is net 38 km vanaf Lephalale op pad na Botswana en bied oornag- en wegbreekverblyf aan gesinne en vriende. Die Windpomp bied ’n keuse tussen die lodgekamers, die wittebroodsuite en rivierkamers. Die ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Baltimore, Limpopo

Slaap n Biekie bied gastekamers op 'n privaat plaas 7,5 km vanaf Baltimore. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek óf vinnige oorslaap. Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 en...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo, Central District

ZaZoe Xperience en Lodge is langs die R572 verby Swartwater geleë. Die klein lodge met sy rietdak-chalets is in ’n privaat wildpark van 1 000 ha geleë waar gaste ’n ryk voëllewe en verskeie soorte wildsbokke,...

Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 12)
Gastehuis in Baltimore, Central District

Tony's Place is 'n selfsorg bos-lodge, geleë op 'n klein wildsplaas in Tolwe, wat net van die R561 af is in die hart van die Limpopo Provinsie. Tolwe bied pragtige platteland, weg van die mens en ontwikkeling. Verb...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Tom Burke

Vanaf
R3 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Waterberg, Central District

Bos-Karoo is op 'n wildplaas van 3000 hektaar naby Marken en Ellisras in die Waterberg geleë. Dit bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die lodge beskik oor 4 sla...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]