Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Bethulie (15)
Oviston (4)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (56)
B&Bs (8)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (25)

Resensies van Transgariep

4.2 / 5  
volgens 908 resensies
Lees regte resensies van Transgariep van 908 geverifieerde gaste.
Indien jy Transgariep besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Transgariep.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Transgariep akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Transgariep Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Transgariep Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Sonklip Overnight Accommodation word deur Sybrandt en Alta van Niekerk bestuur. Hulle het die gejaag van die stadslewe vir die rustigheid van Gariepdam verruil. Sonklip bied bekostigbare oornag-akkommodasie in 2 go...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Gariepdam, Transgariep

Plaastoe Gastehuis is 'n ideale oornagverblyf op 'n werkende skaapplaas net 8 km vanaf die N1 en bied gemaklike slaapplek aan 5 gaste. Die huis het slaapplek vir 3 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep

Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing. Verblyf wo...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

Karoo Huisie is in Bethulie in die Vrystaat en dié area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos die Golden Gate Nasionale Park, Vredefortkoepel en die Gariepdam Natuurre...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bethulie, Transgariep

5 on Roux is 'n lieflike dorpshuis in Bethulie wat uit 'n vervloë era dateer. Dit is toeganklik vir gaste in rolstoele en het slaapplek vir 6. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en die deurkosyne en deurgange in di...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Chargo Game Reserve and Boutique Lodge is op 'n wildsplaas 30 km vanaf Colesberg en die lodge kombineer warm Suid-Afrikaanse gasvryheid met die Karoo. Gaste kan loop waar hul voorwaders eeue gelede gelede geloop het...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Lodge in Gariepdam, Transgariep

Fish Eagle Lodge is in Gariepdam net langs die N1 tussen Johannesburg en Kaapstad geleë. Dit is die ideale oorslaapplek vir reisigers. Die lieflike gastehuis het verskeie eenhede met 'n uitsig oor die kuierarea en...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Transgariep

Jakhalsfontein Guest Farm bied gehalte-oornagverblyf op 'n skaapplaas 8 km buite Springfontein. Jakhalsfontein is die ideale stopplek vir gaste wat deur die Vrystaat reis. Verblyf word in 'n lieflike grasdakrondawel...

Vanaf
R580
per nag (plek vir 2)
B&B in Bethulie, Transgariep

Lavender Rose bied gerieflike verblyf met 'n opsionele ontbytopsie in 'n knus kothuis op 'n residensiële eiendom waar die eienaars woon. Die eiendom is in die klein dorpie Bethulie in die Vrystaat. Die oopplan-kot...

Vanaf
R1 680
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Gariepdam, Transgariep

Spreeu 2 is in Gariepdam en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede geleë. Dié huis het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]