Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Petro V. - 14th March 2018
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Ons het gegaan om vis te vang, maar die vangste was baie swak.
Maynette D. - 14th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lovely town with so much character. Perfect breakaway from the city life.
Bianca F. - 14th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Hartenbos is ons hartsplek!
Koos V. - 14th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Stad met veel bezienswaardigheden. Vooral het Nel museum is top.
Danie D. - 14th March 2018
staying in Riversdal, Tuinroete
Ons kom weer kuier!
Bonita K. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekende plek.
Melissa S. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Fantastiese vakansie dorp. Net die verkeer is 'n nagmerrie in vakansietyd.
Anton T Z. - 13th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Uitstekende plek.
Wouter V. - 13th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Promenade in goeie toestand en as dorpie goed versorg.
Esme P. - 13th March 2018
staying in Albertinia, Tuinroete
Pragtige ou klein plekkie wat redelik sentraal geleë is tussen Mosselbaai, Stilbaai en Riversdal. Soos die joggie by die brandstof hawe kla: "Daar is nie veel te doen hier nie madam". Maar soms, wil ons mense van die stad, regtig nie veel doen nie. Die rustigheid is genesend en die stilte restorerend. In die stilte vind jy juwele in mense en klein winkeltjies en stil grond paadjies na vriendelike tannies en ooms wat lekker baie kan praat terwyl jy gelukkig nie een woord hoef te uiter nie.
Suzette N. - 13th March 2018
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is 'n pragtige skoon dorp met baie om te doen!
Vanessa C. - 13th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
We loved the view and the beach.
Sarena W. - 13th March 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
Mooi, klein dorpie.
Jenny B. - 12th March 2018
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie rustige vakansiedorp.
Fiena G. - 12th March 2018
staying in Heatherlands, Tuinroete
Pragtige, groen, rustige omgewing.
Thea G. - 12th March 2018
staying in Bay View, Tuinroete
Goeie area en naby die see.
Annamarie N. - 12th March 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Pragtige omgewing. Sal beslis weer kom.
Michelle L. - 12th March 2018
staying in Tergniet, Tuinroete
What a lovely little place away from the hustle and bustle of Mosselbay, although close enough to both George and Mosselbay if you wanted to do a little more site seeing. Tergniet is a little gem with the most spectacular view!
Jeanine L. - 12th March 2018
staying in Hoekwil, Tuinroete
Ek het nooit gedink Hoekwil het sulke mooi plekkies nie, maar is 'n mooi en rustige plek.
Demetri C. - 11th March 2018
staying in Joubertina, Tuinroete
Dis 'n lieflike plek.
Thea R. - 11th March 2018
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Beans about coffee en Nostalgie restaurant beveel ons beslis aan.
Annamarie N. - 11th March 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Ons het dit net ongelukkig getref met wind, want ons wou baie graag op die rivier gaan vaar. Sal beslis weer kom kuier in hierdie dorpie.
Nic G. - 9th March 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Stilbaai is 'n pragtige plek met lekker visvangplek en groot veilige strande. Ons sal beslis weer soontoe wil gaan.
Nic G. - 9th March 2018
staying in Santosbaai, Tuinroete
Pragtige strand met 'n veilige swemsee.
Leon O. - 9th March 2018
staying in Danabaai, Tuinroete
Pragtige, stil en rustige omgewing.
Victor C. - 9th March 2018
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Roads and pavements are in poor shape.
Adri D. - 8th March 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Witsand is ideaal as mens van die stedelike gewoel wil wegkom. In die omgewing is interessante plekke om te besoek: die pont by Malgas, de Hoop natuurreservaat, Infanta. Heidelberg het pragtige ou geboue en ' Aan de Kanaal' koffiewinkel is 'n moet.
Irene G. - 8th March 2018
staying in Witsand, Tuinroete
Pragtige, rustige dorp met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie.
Hester L. - 7th March 2018
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Pragtige, rustige vakansie plek.
Jean V. - 7th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie mooi omgewing. Ons dink alweer aan ons volgende besoek daar. Sal baie graag weer wil gaan as dit enigsins moontlik is.
Peter J. - 6th March 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Uitstekend.
Liesbet K. - 6th March 2018
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Tot wedersiens.
Albany L. - 6th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Pragtige en skoon strande en vele om te doen met 'n gesin.
Toetsie T. - 6th March 2018
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Ons hou van private strande, min mense en nie baie winkels nie. Die natuurskoon is pragtig!
Carina V. - 6th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
'n Klein paradys, stil, privaat en prentjiemooi!
Monique J. - 6th March 2018
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie goeie vakansie dorpie.
Adele V. - 6th March 2018
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Lieflik, baie mooi.
Stephan Allers S. - 5th March 2018
staying in Harkerville, Tuinroete
Dink daar is werklik baie om te sien en te beleef in Harkerville sonder om ver te ry.
Tauriq M. - 5th March 2018
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Love the beach in Mossel Bay.
Jean W. - 5th March 2018
staying in Sedgefield, Tuinroete
My gunsteling dorp in SA.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za