Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"George is 'n baie rustig plek en is perfek as jy wil wegbreek van die jaag van die stad, hetsy vir 'n vinnige breuk op die strand of na die baie mooi natuurskoon."
"Altyd 'n plesier om hier aan te doen. Elke keer ontdek ons nog plekke waar ons nog nie voorheen was nie."
"'n Weggesteekte juweel in die Suid-Kaapse platteland."
"We had a great time at this location even though we were there on business."
"Love dit, probeer om elke jaar daar vakansie te gaan hou, vriendelike mense orals waar jy gaan. Great area. "
"Ons het ongelukkig laatmiddag op 'n Sondag arriveer dus was die dorp stil. Dit sal lekker wees indien daar 'n toer deur die dorp aangebied word vir 'n skemerkelkie, om bietjie meer van die dorp te weet. As dit dan nou nie 'n "toer" is nie sommer net in die binne-hof van die hotel self, daar is genoeg spasie en of dit nou net 2 persone is of 10 kan dit 'n inkomste vir dorp of hotel wees. Self van die hotelpersoneel wat al lank daar werk, kan ook 'n storie of so vertel."
"Sedgefield is 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap en sal dit enige tyd vir toeriste aanbeveel om te besoek! #Sedgefield!"
"Jongensfontein is 'n baie mooi wêreld op sy eie. As jy nog nie daar was nie, mis jy beslis uit."
"Knysna needs a hot pool for the cold evenings, for most nights are very cold. Amazing views all around."