Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.

Mossel Bay, Garden Route

Breaker View

"Love dit, probeer om elke jaar daar vakansie te gaan hou, vriendelike mense orals waar jy gaan. Great area. "

Knysna, Garden Route

110 Bay View

"Lieflike dorp met pragtige natuurskoon en heerlike restaurante."

Oudtshoorn, Garden Route

Tokka-Tokka

"Unieke dorp en omgewing."

Mossel Bay, Garden Route

Orlala's Hartenbos

"Die mense was ongelooflik vriendelik met ons."

George, Garden Route

ArendsRus Country Resort

"Altyd 'n gunsteling-plek."

Oudtshoorn, Garden Route

Oppi Dam

"Jy het baie kuiers nodig om alles te besigtig en te waardeer!"

Boggoms Bay, Garden Route

@ afdraans

"Netjiese, rustige en veilige omgewing."

Albertinia, Garden Route

Albertinia Hotel

"Ons het ongelukkig laatmiddag op 'n Sondag arriveer dus was die dorp stil. Dit sal lekker wees indien daar 'n toer deur die dorp aangebied word vir 'n skemerkelkie, om bietjie meer van die dorp te weet. As dit dan nou nie 'n "toer" is nie sommer net in die binne-hof van die hotel self, daar is genoeg spasie en of dit nou net 2 persone is of 10 kan dit 'n inkomste vir dorp of hotel wees. Self van die hotelpersoneel wat al lank daar werk, kan ook 'n storie of so vertel."

Sedgefield, Garden Route

Myoli Beach Lodge

"Sedgefield is 'n pragtige dorpie in die Wes-Kaap en sal dit enige tyd vir toeriste aanbeveel om te besoek! #Sedgefield!"

Garden Route

Seesig Chalets

"Jongensfontein is 'n baie mooi wêreld op sy eie. As jy nog nie daar was nie, mis jy beslis uit."

Knysna, Garden Route

Footprints of Knysna

"Knysna needs a hot pool for the cold evenings, for most nights are very cold. Amazing views all around."

Rheenendal, Garden Route

Elephant Rest Cosy Cabin

"A quaint little town not to far from Knysna and surrounding areas."

Garden Route

Leben Seehuisie

"Die beste plek om te wees."

Heidelberg, Garden Route

Outpost Self-catering

"Baie verborge geskiedenis."

Mossel Bay, Garden Route

De Branders 50

"Poog asseblief om die winkels en besighede Suid-Afrikaans te hou. Julle het 'n pragtige dorp, skoon en vriendelik."

Great Brak River, Garden Route

Columbasingel 33

"Mooi en rustige plek om te gaan kuier. "

Mossel Bay, Garden Route

La Palma Villas 35

"Dit was lekker om daar vakansie te hou."

Knysna, Garden Route

63 Milkwood

"Nie veel meer om te doen vir 'n Suid-Afrikaanse toeris in Knysna nie."

The Crags, Garden Route

Four Fields Farm

"Pragtige area, mooiste proteas, vriendelike mense, lekker koffie en wortelkoek, as jy dit nie geniet nie, is die probleem by jou eie gesindheid."

Knysna, Garden Route

34 on Paquita

"Beautiful destination with breathtaking sea view. "

Mossel Bay, Garden Route

Oester 202

"Baie skoon, veilig en vriendelike ontvangs by al die besighede. Sal weer daar kuier selfs daar sal wil bly."

Knysna, Garden Route

Bibi Ellipsis

"Besoeke aan Brenton-on-Sea, Buffelsbaai en Riverdeck is 'n absolute moet!"

Mossel Bay, Garden Route

ATKV Hartenbos

"'n Plek wat ek almal sal aanbeveel om te gaan besoek! Mosselbaaihawe is 'n moet! Die lekkerste gebakte vis!"

Plettenberg Bay, Garden Route

X3 on Goose Valley Golf Estate

"Plettenberg Bay is absolutely beautiful. Instead of driving pass I will definitely stay over and explore."

Oudtshoorn, Garden Route

Soetdoring Selfsorg

"Uitstekende besienswaardighede!"

Page
Page 133 - Showing 3961 to 3990
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers