Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
Great Brak River, Garden Route
Oppi See"Centrally located and close to George and short distance from Knysna. Beaches are pristine and go on for miles and miles."
"Great to visit out of season. High season prices are for international visitors or wealthy locals."
"Winkelgeriewe is baie beperk, en toemaaktye is baie vroeg, maar verder is Witsand uitstekend vir toeriste. "
"I Loved Knysna. An excellent holiday destination. A lovely relaxed vibe and friendly people."
"Knysna is incredible! We explored this place stukkend! From exploring one of the most exquisite beaches in Buffelsbaai, to finding some exotic birds and monkeys. Kayaking the storms river in Tsitsikamma to ziplining Africa's highest zipline. Going on adventures on Kringe in die bos to walking over 9 km around Robberg Nature Reserve in Plett. Eating copious amount of fish, more fish and fish again! We loved every moment of it."
"Ons het 'n pragtige land, ons het Swartbergpas gaan ry en daar na in Prins Albert op 'n plaas gaan slaap, daar is nog baie meer om te sien en doen. Gaan beslis volgende jaar weer 'n ander deel besoek."
"Oulike dorp! Baie om te doen. Moet daar bly vir 2-3dae. Robberg is 'n hoogtepunt."
"Voorkeurvakansiedorp. Pragtige natuur, strande, netjiese dorp, aktiwiteite vir oud en jonk in en om die dorp. "
"Lots to do and see. Swimming and hiking trails. Brenton on Sea is one of the cleanest beaches I've seen."
"Ek het so 15 jaar gelede met ons eerste besoek aan George op hierdie mooie dorp verlief geraak. Dit is te verstande dat almal daar wil bly. Ons sal so graag wil verhuis daarheen, die wonings is net te duur."