Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Witsand is besonder mooi geleë. Ongelukkig het die wind redelik kwaai gewaai, wat 'n stap op die strand onmoontlik gemaak het. Die keuse van eetplekke het redelik beperk gelyk, selfs op 'n Saterdagaand."
"Pragtige natuurskoon. Rustig en stil. Baie skoon dorpie."
"Wilderness village is great. All you need is right there, so do not have to go anywhere. The Spar shop is amazingly well stocked. It may be small but you can get everything you need right there. Restaurants are also super. If you feel you need more, George is not more than a 10 minute drive away."
"Sedgefield is our go to place. We love the market, Pili Pili restaurant and the beach. It is a lovely slow town."
"Ek sal beslis weer kom, daar is soveel dinge om te sien en te doen, en die lekker kaas en botter by die vulstasie is 'n wenner."
"The weekend was windy and rain, but we need the rain so no complain. Thank you for an awesome weekend."
"Knysna is asemrowend mooi! Baie goed om te doen, lekker restaurante en mooiste uitsigte."
"Dis die mooiste plek. Ou geboue, amazing beeldskone strande. Baie om te doen vir toerisme. Zipline is 'n moet-doen."
"Bring alles wat jy benodig saam, want daar is net een winkel wat meeste wat jy benodig sal het."