Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"We have twice been rather unfortunate with the weather - cold strong wind, October. Would choose a different time of year next time. But otherwise I like Stilbaai very much."
"Pragtige geskiedkundige dorp met vriendelike, behulpsame mense. Asemrowende natuurtonele veral met die see as agtergrond is absoluut terapeuties. Die skoonheid en netheid van die hele dorp. Die strande, restaurante, winkelsentrums, strate en ag alle openbare plekke en -geriewe is uitstekend. Een van die talle juwele van die Wes-Kaap."
"Het verskriklik uitgebrei. Was skoon verbaas, want ons het die beste deel van 20 jaar daar gebly tot en met 1989. Bied alles wat 'n mens nodig het!"
"Witsand is besonder mooi geleë. Ongelukkig het die wind redelik kwaai gewaai, wat 'n stap op die strand onmoontlik gemaak het. Die keuse van eetplekke het redelik beperk gelyk, selfs op 'n Saterdagaand."
"Pragtige natuurskoon. Rustig en stil. Baie skoon dorpie."
"Wilderness village is great. All you need is right there, so do not have to go anywhere. The Spar shop is amazingly well stocked. It may be small but you can get everything you need right there. Restaurants are also super. If you feel you need more, George is not more than a 10 minute drive away."
"Sedgefield is our go to place. We love the market, Pili Pili restaurant and the beach. It is a lovely slow town."
"Ek sal beslis weer kom, daar is soveel dinge om te sien en te doen, en die lekker kaas en botter by die vulstasie is 'n wenner."
"The weekend was windy and rain, but we need the rain so no complain. Thank you for an awesome weekend."
"Knysna is asemrowend mooi! Baie goed om te doen, lekker restaurante en mooiste uitsigte."
"Dis die mooiste plek. Ou geboue, amazing beeldskone strande. Baie om te doen vir toerisme. Zipline is 'n moet-doen."
"Bring alles wat jy benodig saam, want daar is net een winkel wat meeste wat jy benodig sal het."