Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"Pragtig, maar alles is nogals duur by die restaurante."
"Knysna is the best, it has all the activities that someone can be interested in and also there is no crime at all."
"Plettenbergbaai is mooi en het alles wat 'n groot dorp moet hê, baie mooi natuurskoon en see."
"Die hele Suid-Kaap is 'n baie goeie toeristebestemming. Ek sou nie George uitsonder nie."
"Indraai vanaf Uniondale kant van Diepwalle forest office nie baie sigbaar nie."
"Rus and Vrede Waterval a must to visit. Cango Wildlife Farm up close and personal with the big cats. Wilgewandel Farm fun and adventure for the whole family."
"Pretty good for a small village. Clicks, PnP and SPAR provide for most holiday needs. Lovely beaches and scenic drives. Stone's throw from Wilderness and Knysna. Easy reach from George Airport."
"Ek sou graag daar wil bly! Mooi skoon en pragtige plase tussen berge het my uitgeboul!"
"Baie restaurante en baie dinge om die kinders besig te hou en te vermaak!"
"Baie mooi strande en lekker restaurante, maar verder niks om oor aan te gaan nie."