Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Riversdal, Tuinroete

Die Opstal

"Cozy town with all the necessary shops close within reach."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Mooi dorp en beveel aan as 'n vakansieplek."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Net gesukkel om buskaartjies te kon bespreek vir huis toe kom. Mosselbaai kan dink daaraan om busdienste ook nader aan Hartenbos te laat loop."

Knysna, Tuinroete

Fernhill Tented Treehouses

"Ek hou meer van die natuur as van Knysna self. Maar daar is wonderlike restaurante en baie om te doen in Knysna."

Groot Yzervarkensfontein, Tuinroete

Cliff's Edge Farm House

"If you love nature, you will love the destination."

Knysna, Tuinroete

Brenton On Rocks

"Knysna het baie agteruit gegaan - nie meer die ou Knysna soos baie mense sal onthou nie. Dink daar is beter bestemmings in SA om na te kyk."

Riversdal, Tuinroete

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Riversdal is 'n mooi en netjiese dorpie."

Tuinroete

The Main Chalet @ Eagle Falls Country Lodge & Adventure

"Moet weer besoek. Nog baie om te sien. Mooiste natuur."

Mosselbaai, Tuinroete

Innikol 38

"Altyd lekker om Hartenbos en Mosselbaai te besoek."

Mosselbaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Anita’s self-catering is in Danabaai. Pragtige ongerepte omgewing waar diere vry loop tussen die huise. Danabaai het pragtige natuurskoon wat bydra tot ‘n rustige en vreedsame omgewing."

Tuinroete

33 Rooibok Avenue

"Asemrowende gedeelte van die natuur."

Witsand, Tuinroete

Kuiergat

"Beste visvang ooit."

Mosselbaai, Tuinroete

Seaview Lodge

"My gunsteling bestemming."

Plettenbergbaai, Tuinroete

The Robberg Beach Lodge by Lion Roars Hotels & Lodges

"Pragtig, maar alles is nogals duur by die restaurante."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Knysna is the best, it has all the activities that someone can be interested in and also there is no crime at all."

Stilbaai, Tuinroete

Harbour Cottage

"Bly maar ons gesin se gunsteling vakansiebestemming."

Plettenbergbaai, Tuinroete

12 Dune Park

"Plettenbergbaai is mooi en het alles wat 'n groot dorp moet hê, baie mooi natuurskoon en see."

George, Tuinroete

Makarios on Sea

"Die hele Suid-Kaap is 'n baie goeie toeristebestemming. Ek sou nie George uitsonder nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Oester 202

"Baie pragtige plek. Ons gaan altyd daar."

Tuinroete

SANParks Knysna Lakes Section

"Indraai vanaf Uniondale kant van Diepwalle forest office nie baie sigbaar nie."

George, Tuinroete

Dutton's Cove Guesthouse

"Heroldsbaai bly die mooiste mooi!"

Oudtshoorn, Tuinroete

Stay @ Gracios

"Rus and Vrede Waterval a must to visit. Cango Wildlife Farm up close and personal with the big cats. Wilgewandel Farm fun and adventure for the whole family."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Ocean Pearl

"Plett's the place to be. "

Sedgefield, Tuinroete

The Gull

"Pretty good for a small village. Clicks, PnP and SPAR provide for most holiday needs. Lovely beaches and scenic drives. Stone's throw from Wilderness and Knysna. Easy reach from George Airport."

Mosselbaai, Tuinroete

Santos 23

"Baie besienswaardighede en genoeg eetplekke."

Oudtshoorn, Tuinroete

Come Home

"It's good to go to Oudtshoorn."

Blad
Blad 140 - Wys 4171 tot 4200
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang