Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Annarien E. - 4th December 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Baie mooi plek verder en sal weer gaan.
Ryno E. - 4th December 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Beautiful area to visit!
Ronelle D. - 3rd December 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Perfekte somervakansie-bestemming!
Elizabeth V. - 2nd December 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Sal dit enige tyd weer besoek. Veilig en vriendelike mense. Voëlkykers kan dit beslis besoek.
Comie R. - 2nd December 2017
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Dis lekker daar, naby die punt en naby die ander kant na Santos toe m.a.w. die swemplekke. Winkels ook naby. Dis nie nodig om Mall toe te gaan nie.
Sakkie En Sandra M. - 29th November 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Ons sou graag daar wou woon!
Maretha L. - 29th November 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Ons verkies die 'buite-seisoen' ervaring eerder as die besige vakansietye.
Gert B. - 28th November 2017
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Die winkels moet bietjie later oop bly.
Marius B. - 28th November 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lekker.
Kobus R. - 27th November 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Die dorp se infrastruktuur het baie goed gegroei sedert my laaste besoek. Daar is uitstekende restaurante met besonderse atmosfeer.
Joe D. - 27th November 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Net een woord: pragtig.
Louisa G. - 27th November 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Wens ons kon daar woon!
Alet P. - 26th November 2017
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Natuur is pragtig. Ons het die wandelpaaie, see en restaurant vreeslik geniet!
Elmarie B. - 26th November 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Wonderful quiet town with beautiful scenery.
Hannes V. - 25th November 2017
staying in George, Tuinroete
George is sentraal en perfek vir toeriste wat die omliggende strande wil sien: Knysna, Oubaai, Mosselbaai ens. Oudtshoorn en Meyerspoort is wonderlik om te sien.
Riana C. - 25th November 2017
staying in Hoekwil, Tuinroete
Hoekwil is 'n plek waar jy kos kry vir jou siel.
Fazlen J. - 24th November 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Awesome place to go. Peaceful.
Hennie V. - 24th November 2017
staying in Voorbaai, Tuinroete
Pragtige skoon veilige strand wat oud en jonk kan geniet. Dis ideaal vir ouers aangesien daar baie is om kinders mee besig te hou sonder winkels en stalletjies met onbenullighede wat ouers se sakke kan ruk. Ek is oortuig 'n sessie in die Waterpark sal kinders se hoogtepunt van die dag en 'n lekker ruskansie vir ouers wees. Alle besighede wat mens op vakansie nodig het is binne bereik, veral die Langeberg Mall is 'n groot aanwins.
Trish P. - 22nd November 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Very beautiful and we felt safe.
Anita B. - 21st November 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Pragtige dorpie.
Elize R. - 21st November 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Wonderlik. Dit is my spesiale strand bo almal.
Patrick J. - 21st November 2017
staying in Danabaai, Tuinroete
It's a very nice and beautiful place. I love it.
Philip K. - 21st November 2017
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Baie stil snags. 'n Veilige plek vir kinders ook.
Rudolph J. - 20th November 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Word the min bemark.
Chanteaul R. - 20th November 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Baie baie mooi. rustige strand met die mooiste sonsondergange en pragtige wandelpaaie.
Neil H. - 20th November 2017
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
.
Chanteaul R. - 20th November 2017
staying in George, Tuinroete
Pragtige plek met die mooiste berg in die agtergrond en vriendelikste mense. Vervoer museum 'n moet sien, baie waarde vir die toegangsgeld.
Chanteaul R. - 20th November 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Wonderlikste, rustigste dorpies met die mees wonderlike vriendelike inwoners en besienswaardigehede.
Chanteaul R. - 20th November 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Fantastiese plek met baie bedagsame en rustige mense.
Poen G. - 20th November 2017
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Baie stil en rustig. Geen gejaagdheid.
Coretha O. - 20th November 2017
staying in George, Tuinroete
Baie te sien en te doen in die area.
Este C. - 20th November 2017
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Rustige en pragtige dorp!
Ria K. - 20th November 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Wonderlike plek!
Flippie E. - 19th November 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Verskeidenheid van heerlike eetplekke.
Gordon P. - 18th November 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Het baie uitgebrei met pragtige winkels en eetplekke.
Danie W S. - 17th November 2017
staying in Voorbaai, Tuinroete
The place to stay on holiday/work breaks.
Ria N. - 16th November 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Baie lekker bestemming. Dit is so veilig dat dit 'n lekker verrassing is.
Therese P. - 16th November 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige plek, naby alles.
Cliff A. - 16th November 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
First time in Hartenbos, will come again.
Jacob Casper C. - 15th November 2017
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Ideale vakansie verblyf in Mosselbaai. Pragtige uitdagende gholfbaan, klubhuis en SPA. Naby groot inkopiesentrums, gym, Hartenbos en Diaz waterwêreld.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za