Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"In the morning we visited the Cango Caves, a magnificent national heritage site, before driving back to Cape Town."
Great Brak River, Garden Route
Melkhoutkloof Guest House"Groot-Brakrivier was vir my oor die algemeen skoon en netjies en oor die algemeen ook veilig."
"Soveel om te sien en doen in Mosselbaai. Ons ry gewoonlik net verby Mosselbaai vanaf George Lughawe sonder om te stop. Doen jouself die guns en ontdek Mosselbaai as a bestemming volgende keer."
"Ek was baie verbaas oor hoe pragtig die strand daar is en Jongensfontein daar naby is net so mooi."
"Very central, close to amazing amenities and good food. Stunning beaches in the area."
"Beautiful place, friendly people, very good food (at Line Fish Fisheries ) and I will do it again any day!"
"Wens en bid saam met die boere dat die hemel se sluise sal oopgaan sodat die riviere weer kan vloei, die boere se damme weer kan oorloop en die boorgate weer water kan hê!"
"Steeds een van die mooiste areas in die land. So bekoorlik. Met asemrowende natuurskoon."
"Mosselbaai is ons vakansieplek vir die afgelope 5 jaar al en ek sal oor en oor daarna toe gaan! Ons as gesin vind mekaar daar en die avontuur is beslis vir elkeen. Ek sal ook net aanraai dat Mosselbaai/Hartenbos meer aktiwiteite begin aanbied veral vir kinders behalwe die huidige aktiwiteite! Ice skating! 'n Voltydse grootwiel en karnaval wat voltyds floreer, stampkarre ens. Alles net vir kinders en kinders en ouer aktiwiteite! Maar verder aan doen die toerismedorp baie goed."
"Absolutely love Knysna! Worked there for 3 years at a hotel and miss this beautiful town so much! We try to visit as much as we can."
"One of the view best drives I have taken in a while, family quite enjoyed the views especially the drive from Eagles nest to Knysna. SA is just a very beautiful place and Eagles nest is located on a very beautiful part of SA."
"Fantastiese plek, want hy het alles, mense is vriendelik en jy kan maklik die Tuinroete vandaar besoek."