Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Ocean View

"Skoon strande en lekker vir gesinsvakansies."

Knysna, Tuinroete

Feel @ home

"So much to do and enjoy in Knysna."

Knysna, Tuinroete

Crescent Cottage

"Baie om na uit te sien."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Altyd lekker in George."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Kraal Tent Accommodation

"Oudtshoorn altyd 'n wenner. "

Mosselbaai, Tuinroete

Aloe Ridge Self-Catering

"Mosselbaai is definitief die vakansieparadys en dit is tops, veral met hul besienswaardighede en iets van alles om te doen !Die verblyf en akkommodasie is voortreffend."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Melkhoutkloof Guest House

"Baie sentraal as 'n toeristebestemming!"

Wildernis, Tuinroete

Pirates Creek Self Catering Chalets

"We have stayed at a few other B&B in the Wilderness. Perfect travel destination."

Wildernis, Tuinroete

Thatch Manor on 5th

"So baie om te doen in die omgewing. Dae was vol want so baie om te doen."

Twee Riviere, Tuinroete

Pansy Kothuis

"If you're wanting peacefulness and mountains then it's great. There is a 55 km gravel road that takes you through the mountains; an absolute must if you in that area."

Mosselbaai, Tuinroete

Opiheuwel

"Beautiful place away from the hustle and bustle."

Oudtshoorn, Tuinroete

Mooiplaas Guesthouse

"Ons het slegs op Mooifontein aangedoen."

Witsand, Tuinroete

Nautilus

"Amazing destination."

Mosselbaai, Tuinroete

314 Nautica

"It's a nice place for a holiday, I will take my whole family next visit and a bigger apartment. "

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Mosselbaai is die skoonste dorp in die land - ons kon dit nie glo nie!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Dwarswegstrandoord

"Goeie ligging vir die perfekte wegbreek."

Tuinroete

Oudebosch Guest Farm

"Altyd 'n goeie keuse."

Mosselbaai, Tuinroete

Ocean Two 12

"Mooi dorp met vriendelike mense. "

Mosselbaai, Tuinroete

Estoril Villas Holiday Apartment

"It's a beautiful attractive tourist destination in South Africa, peaceful and tranquil. We will definitely make use of the facilities in the near future."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Buurt is veilig en almal is gasvry en vriendelik."

Mosselbaai, Tuinroete

Haloda

"Verkeer net 'n nagmerrie Mosselbaai se kant toe, maar het Hartenbos agtergekom en ry liewers daardie kant toe."

Stilbaai, Tuinroete

Papillon

"Ons gaan elke jaar 2 keer Stilbaai toe vir 'n rede!"

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Vriendelike mense, vakansie-atmosfeer."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Riverclub 4217

"As jy kom om te ontspan is Plettenbergbaai fantasties. Ons het al die plaasstalle besoek en die besighede ondersteun en Knysna was lekker naby vir uitstappies."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Wolwedans Guest Manor

"Snaakse ligging, maar ek vermoed die hele area daar is maar so. Baie beter as Gauteng."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Dwarswegstrandoord

"Lovely place, lively friendly people, and servings of meals, are more than sufficient. The Cape is the best destination to go to."

Witsand, Tuinroete

Kite View 1

"Pragtige, stil dorpie met die noodsaaklikste aangesien 'n mens ver van 'n dorp af is. Walvisse na aan die kus elke dag was 'n groot bonus."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Sal graag daar wou bly!"

Blad
Blad 145 - Wys 4321 tot 4350
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang