Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

George, Tuinroete

VoelFrey

"Amazing town to visit."

Knysna, Tuinroete

Amber Guest Lodge

"Die paaie kort bietjie werk, maar verder aan is dit 'n baie mooi dorp."

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units

"Daar is verskeie roetes en bergpasse om te ry vir die entoesiaste."

Wildernis, Tuinroete

Infinity Blue Luxury Accommodation

"Moenie vergeet om die Map of Africa te besoek wanneer jy in die Wildernis kom nie. Dit is asemrowend mooi."

Mosselbaai, Tuinroete

15 Katjiepiering Avenue

"As jy iets wil doen moenie uitstel nie. Doen dit. Die weer speel nie altyd saam nie."

Wildernis, Tuinroete

Stay at Seodin

"Ideaal as base camp wanneer die Tuinroete besoek word."

Witsand, Tuinroete

@ The C right in front on the C

"Witsand bly maar lekker. Mooi visgevang en lekker gekuier."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Too many attractions to cover in a short review."

Mosselbaai, Tuinroete

Sea View Charming Stone House

"Baie lekker. Zipline is tops!"

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Opsies van Strandfront restaurante voel beperk. Anders as dit is die hele Mosselbaai en Tuinroete verskriklik skoon, netjies en goed op gepas. Ek wens alle areas in ons land kan so lyk!"

Stilbaai, Tuinroete

Albatros @ Stilbaai

"Fantastiese rustige omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

ATKV Hartenbos

"Juweel in pragtige Suid-Afrika."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Nie veel om opgewonde te raak nie."

Wildernis, Tuinroete

Mes Amis Beach Guest House

"Pragtige deel van die Tuinroete!"

Mosselbaai, Tuinroete

The Point Hotel

"Mooi plek. Vriendelik. Lekker."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Baie lekker eetplekkies."

Stilbaai, Tuinroete

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Rustige, skoon en gemaklike vakansiedorp. Oor paar jaar dalk 'n aftree-opsie. "

Tuinroete

The Guineafowl

"Best place in the Western Cape."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Oudtshoorn is 'n pragtige dorpie in die Karoo, met soveel plekke in die omgewing om te verken. As jy hou van rustigheid en natuur is dit beslis 'n goeie keuse."

Witsand, Tuinroete

Suzys Accommodation

"Dit is voorwaardelik 'n plek vir toeriste. Fantasties."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Omgewing bied so baie. Mense baie vriendelik. Berge mooi."

Mosselbaai, Tuinroete

Innikol 38

"Mosselbaai is een van die mooiste toeristebestemming, jy het toegang to baie aktiwiteite met die mooiste uitsig van die see."

Mosselbaai, Tuinroete

Barefoot Lodge

"Dis 'n awesome "Holiday Destination"."

Mosselbaai, Tuinroete

Bob Bouwer Seaview Apartment

"Verseker ons gunstelingbestemming."

Blad
Blad 185 - Wys 5521 tot 5550
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang