Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9327 resensies.

Knysna, Tuinroete

Feel @ home

"Net baie besig in seisoen tyd, sal graag weer daar kuier buite seisoen tyd."

Knysna, Tuinroete

Green Hollow

"Baie lekker vakansie gehou in Knysna, sentraal geleë tussen Plet, Tsitsikamma asook George en Mosselbaai."

Hartenbos, Tuinroete

Heart & Soul

"Was vreeslik lekker gewees."

Mosselbaai, Tuinroete

Vue Port

"Lieflike strande wat ongelukkig nie toeganklik was agv Covid nie. Die zipline was ‘n treffer. Die akwarium daar is baie teleurstellend vir toegang wat betaal moet word."

George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is nie meer George nie. Mosselbaai is vir seker die beter opsie vir jong familie."

George, Tuinroete

Pollocks Place

"George is a must visit place before one reaches their expiry date on earth. It's beautiful and refreshing."

Joubertina, Tuinroete

Mount Africa

"Joubertina is a little gem in the Eastern Cape. Quieter route than the N2, and is amazing to pass through all the fruit farms."

Albertinia, Tuinroete

Voëlroepersfontein Gastehuis & Skrywersretreat

"Ou geskiedkundige dropped met baie mooi paaie in die omgewing waar die natuur jou asem sal wegslaan. Gaan kuier gerus, dit is die geld, moeite en tyd werd!"

George, Tuinroete

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

"Baie gerieflike plek om die Tuinroete te doen en te verken. Waarde vir geld beslis."

Oudtshoorn, Tuinroete

Queen’s Hotel by BON Hotels

"Skoon, netjies, baie om te doen en te sien in die omgewing."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Die Ark

"Die deel tussen GBR en Glentana bly maar net my gunsteling!"

Oudtshoorn, Tuinroete

De Denne Country Guest House

"Beautiful nature and scenic routes. A lot to do, Cango caves, ostrich farms, winery farms to visit. Close enough to visit the garden routes towns. Interesting shops and restaurants. Very friendly people in Oudtshoorn in general. Highly recommend."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Chalet

"Baie om te doen en te sien selfs al was die strande toe."

Sedgefield, Tuinroete

Eagle's Rest on Sea

"Klein dorpie. Nie baie winkels nie maar het wel die nodige. Naby aan George en Knysna as jy iets meer soek. Vriendelike mense."

Tuinroete

Varkenskraal Farm

"My top destination."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Biejie meer aktiwiteite vir kinders benodig."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Fantastiese omgewing om te besoek. Daar is baie te sien, te ervaar, die Schoemanspoort area is poskaart-mooi. Oudtshoorn het 'n fantastiese atmosfeer. Jy wil by elke koffiewinkel iets drink en eet, asook die restaurante."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Pragtige Karoodorp en ons sal beslis dit weer besoek."

George, Tuinroete

Joan Selfsorg Eenheid

"Mense is vriendelik en baie behulpsaam."

Mosselbaai, Tuinroete

Betty’s Boutique Hotel

"Mosselbaai is a must visit! The people are friendly and there is so much to see and do. I’ll definitely be going back!"

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Baie netjies en vriendelike mense."

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Sal weer tuis gaan by die Punt. Hou daarvan dat ons kon gaan stap en kos bestel daar by die hotel."

Tuinroete

TEENdieBERG Adventure Farm

"Ek woon in die Tuinroete. Een van die mooiste dele van ons land. Berge, woude en see met eindelose strande! 'n Ongelooflike mooi area!"

George, Tuinroete

Mysthill Farm Cottages

"Baie om te doen in die omgewing."

Blad
Blad 182 - Wys 5431 tot 5460
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang