Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"Sal eendag daar wil aftree met gesin. Weer en atmosfeer doen goed vir jou siel en liggaam."
"Knysna is 'n plek waar jy kan gaan rus en die mooi landskap kan waardeer."
"Goeie restaurante met alles wat nodig is vir 'n week se vakansie sonder om George toe te moet gaan."
"Moenie vergeet om die Map of Africa te besoek wanneer jy in die Wildernis kom nie. Dit is asemrowend mooi."
"As jy iets wil doen moenie uitstel nie. Doen dit. Die weer speel nie altyd saam nie."