Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.

Wilderness, Garden Route

Mes Amis Beach Guest House

"Heerlik pizza geëet by Pomodoro, beste steak by Joplins en ‘n smaaksafari by The Girls geniet. Mens kan lekker vêr op die strand stap. Gaan ry die Sewe Passe-pas en drentel rond en loer in al die oulike plekkies in en om Wildernis. Ons kyk na moontlik kamp by Ebb and Flow."

Witsand, Garden Route

Barnacles

"Dis 'n stil, rustige dorpie. Baie skoon omgewing."

Garden Route

Teniqua Treetops

"Tuinroete is altyd 'n goeie idee vir vakansie."

Twee Riviere, Garden Route

Pansy Kothuis

"Pragtige, geskiedkundige dorpie met pragtige ou geboue and asemrowende uitsigte op die berge."

Mossel Bay, Garden Route

Seaview Lodge

"Is 'n fantastiese plek om vakansie te hou!"

Garden Route

Hartenbos Landgoed 80

"Die Tuinroete is hemel op aarde."

Still Bay, Garden Route

Vermaak-Likheid Garden Cottage

"Ons gaan al vir jare na Stilbaai en dit is altyd 'n voorreg om daar te kan wees."

Mossel Bay, Garden Route

Kango 25

"Alles baie lekker. Baie mooi strand."

Still Bay, Garden Route

Strandloper

"Baie netjiese dorp en veiligheid is baie duidelik belangrik vir die inwoners asook die owerheid. Die dorp beskik oor twee supermarkte en 'n verskeidenheid winkels waar interessante aankope gedoen kan word."

Witsand, Garden Route

Waterford Holiday Home

"Pragtige plek met best of both worlds (rivier en branders)."

Mossel Bay, Garden Route

Riviera Nr 7

"Ek hou al vir meer as 40 jaar in Mosselbaai en Hartenbos op 'n jaarlikse basis vakansie."

Garden Route

Eagle's Nest

"Great location in the Garden Route area."

Plettenberg Bay, Garden Route

Lagoon Terrace 14

"Fantastiese strande en baie om te doen."

Mossel Bay, Garden Route

Aquamarine Guest House

"Always a great place to frequent."

Knysna, Garden Route

Lazy Leopard Forest Retreat

"Knysna se buzz is bietjie af, ek neem aan dis aas gevolg van Covid. Verkies meer Sedgefield se rigting."

Mossel Bay, Garden Route

Diaz Beach Mosselbay

"Mosselbaai is die beste plek in Suid-Afrika. Skoon, netjies, alles werk, vriendelike mense oral - in die winkels en strate en langs die pad. Mooiste uitsigte, soveel om te doen. Ek is mal oor die plek!"

Plettenberg Bay, Garden Route

Dageraad

"Nie te klein en nie te groot dorp. Het alles wat jy nodig het."

Mossel Bay, Garden Route

Baylight Accommodation

"I love Mossel Bay and it is such a clean town with very friendly people."

Mossel Bay, Garden Route

Withuis

"Hartenbos en Mosselbaai bekend vir baie besienswaardighede en eetplekke."

Plettenberg Bay, Garden Route

O So Kozi

"Weinig aktiwiteite vir pensionarisse. Bestaande aktiwiteite onbekostigbaar."

Sedgefield, Garden Route

Myoli Beach Lodge

"Rustig en mooi. Ek sal weer daarheen. Sedgefield Saterdag Mark is 'n moet."

Garden Route

Hartenbos Landgoed 16

"Die Tuinroete/Suidkus is na aan my hart en lok my elke jaar terug. Daar is baie interessante dinge om te doen en uitstappies met die kinders veral as jy ’n liefde vir die natuur en diere het."

Page
Page 188 - Showing 5611 to 5640
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers