Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Onbeskryflik mooi. So baie om te sien en te doen - def die mooiste deel van ons land."
"Alles is naby geleë en die omgewing is baie vriendelik vat sy mense betref. Kan nie wag om weer te kuier nie."
"One can go back year after year and do something new."
"The town was so friendly and informative they welcomed us with smiles."
"Plett, in the CBD, used to be quite pleasant and safe. We were sad to see quite a few unsavory characters around this time. It’s safe enough to still enjoy with company and with having your own transport. It is a lovely seaside town with both country and sea views."
"Lekker naby aan Oudtshoorn en besienswaardighede, naby genoeg om na Mosselbaai of George te gaan."
"Ek sal enige tyd in die toekoms weer 'n bespreking maak."
"Dis rustig, nie veel in terme van toeriste-attraksies nie, maar die see is mooi!"
"Die hoofstrand was fantasties, een van min plekke waar 'n mens in n restaurant kan sit terwyl die kinders op die strand speel. Die rotse op laagwater is vol oesters en lekker vet mossels en ons het binne minute 'n smul lekker ete self bymekaar gemaak. Die riviermond en see bied een van die beste hengel bestemmings in Suid Afrika."
"Lekker aandeter geniet by Café Gannet. Puik restaurant, sal weer kom besoek. Mosselbaai Golf baan, fantasties. Definitief weer kom speel. Vriendelik personeel en puik diens."
"Wees voorbereid dat winkel/s vroeg toemaak. Naaste dorp 30km. Geen dokter, kliniek of apteek nie. Ideaal as jy van ALLES wil wegkom. Pragtige plek."
"Altyd lekker om daar te kuier. Lekker bly en eetplekke en baie om te sien."
"Fantastiese plek met so baie om te doen dat selfs tieners nie verveeld geraak het nie. Eetplekke was definitief waarde vir geld."
"Ongelukkig was heelwat van ons geliefde plekke toe weens Covid, wat teleurstellend was, maar dit is niemand se skuld nie."
"Always loads to do from adventure to leisure and close to George, Groot Brak and other day outing destinations."