Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Golf Paradys

"Mosselbaai is pragtig en mense baie vriendelik, perfekte vakansie bestemming."

Gouritsmond, Tuinroete

Gouritz Guesthouse

"Ons ken Gourits baie goed. Het 27 jaar daar gekamp. Dit is 'n pragtige bestemming. Rustig, min besighede, gawe mense, baie mooi lewendige see en pragtige uitsigte oor die mond. 'n Plek vir ver stap, rotse loop en klipvis vang, lees, voëlkyk, visvang, gesels, vleis braai. Gawe inwoners. 'n Plek van vrede. Besoek gerus die kerk op 'n Sondag. Dit is 'n ervaring, veral oor die Kerstyd."

Wildernis, Tuinroete

Infinity Blue Luxury Accommodation

"One of the most beautiful cities in South Africa."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Muir Holiday Apartments

"Stilbaai is 'n baie lekker vakansie dorp."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Geen beter vakansieplek in die land as Mosselbaai nie. Ons het al Weskus probeer maar keer elke keer terug Mosselbaai toe."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Landgoed 16

"Very neat place indeed."

Tergniet, Tuinroete

Kusweg Wegbreek

"Naby aan als wat nodig is, maar ook ver genoeg."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Die markte op Saterdae is verseker 'n moet. Daar was ook iemand met daai self-balance scooters. Dit is 'n moet."

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Hoog 109 High

"Daar is klomp besighede en plekkies om te gaan in Sentraal Mosselbaai, maar mens sal na die ander areas ook moet gaan. Vir vakansie mense sal dit miskien nie genoeg wees om hulself mee besig te hou nie."

Reebok, Tuinroete

At Whale-Phin Guest House

"Die natuurskoon en stilte is wat mens nodig het vir 'n wegbreek."

Knysna, Tuinroete

The St James of Knysna

"Die brandskade van 2017 het die dorpie swaar getref en dit gaan tyd neem vir die plaaslike ekonomie om te herstel."

Oudtshoorn, Tuinroete

Klein Karoo Game Lodge

"Moeite werd om 'n dag te spandeer."

Oudtshoorn, Tuinroete

Amanda's Cottage

"Ons het dit as baie rustig ervaar."

Jongensfontein, Tuinroete

Fonteinhutte Self-catering Apartments

"Pragtige plek, stil en die see alomteenwoordig. 'n Ware juweel!"

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Ek besoek dit enige tyd weer."

Heroldsbaai, Tuinroete

Dut Hut

"Heerlike seevakansie plek."

Hartenbos, Tuinroete

Seaview Lodge

"Friendly people, beautiful and clean. Loved it."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Happy Days

"Ek is altyd lief vir Plett. Die nuwe Checkers is ook 'n gerief. Mense is vriendelik."

De Rust, Tuinroete

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie potensiaal en mooi Karoo-dorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Beautiful and peaceful place with an amazing view!"

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Te min tyd gehad om bietjie rond te beweeg. Dit lyk egter na 'n lekker plekkie om vir 'n paar dae oor te bly. Sal oorweeg om langer te bly volgende keer."

George, Tuinroete

The Farmhouse

"George is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede en potensiaal."

George, Tuinroete

Willow Cottage

"Een van die mooiste dorpe in SA."

Hartenbos, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"Bly maar net 'n mooi stukkie wêreld."

Mosselbaai, Tuinroete

Point Village Hotel

"Skoon. Geen slaggate. Vriendelike dorp."

Blad
Blad 251 - Wys 7501 tot 7530
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang