Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Hartenbos, Tuinroete

Riviera Suite 18

"Dit was 'n wonderlike vakansie en ek gaan definitief hier kom aftree."

Vleesbaai, Tuinroete

Lekker Lê

"A wonderful location if you want to have a relaxing holiday."

Myoli Strand, Tuinroete

The Gull

"The Myoli Beach is great and it is also very clean."

Oudtshoorn, Tuinroete

Turnberry Boutique Hotel

"Lekker plekkies om te besoek met klein kindertjies."

De Rust, Tuinroete

Room @ Irissa Rainbow Sanctuary

"Lekker fillet en pizza geniet by Herries."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Blue Dolphin Guest Suite

"Dit is net 'n wonderlike plek."

Knysna, Tuinroete

The Bamboo Lodge in Knysna

"Pragtig, mal oor Knysna."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Strandstreet Cabin

"Seker die mooiste strande, omgewing en natuur in Suid-Afrika met baie plekke wat toeganklik is vir ouer persone en persone wat met 'n rolstoel moet oor die weg kom"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Four Seasons Guest House

"Een woord: vakansie! Baie rustige omgewing met 'n pragtige uitsig van amper oral in die dorpie. "

Heatherlands, Tuinroete

Edennook

"Pragtige buurt. Loved it."

Harkerville, Tuinroete

Masescha Country Estate

"Heerlike atmosfeer op Saterdae, veral nou met die parkrun in die oggend. Lekker stalletjies om deur te loop."

Lake Brenton, Tuinroete

Glen House

"The location is not for the fun-seeking type, but very secure with lovely walks and ample space for safe biking expeditions. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units

"Baie om te doen en sien, kan dit aanbeveel."

Sentraal Mosselbaai, Tuinroete

Bay Vista Guesthouse

"Was net bekommerd oor ons motor in die straat geparkeer moes staan. Maar Johan het ons verseker dat hy enige ongewenste gaste sou laat spaander. Miskien kan julle dalk net voorsiening maak vir veiliger parkering om gaste meer gerus te laat voel. "

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Bergrosie

"Dis 'n aangename en pragtige plek na my 25 jaar se terugkeer na Stilbaai."

Hartenbos, Tuinroete

Hartenbos Strandhuis

"Clean and tidy place. "

George, Tuinroete

Jasmyn en Protea Kothuise

"Is aangenaam verras deur die middedorp, beskikbaarheid van dienste en min verkeer."

Sedgefield, Tuinroete

Happy Ours

"Baie klein dorpie. Maar mens kan lekker rus daar."

Danabaai, Tuinroete

Garden Route Self-catering

"Net jammer mens moet jou vrek soek om by die strand te kan uitkom."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Baie lekker blyplek. Vriendelike mense."

Mosselbaai, Tuinroete

Accommodation Mosselbay

"The aquarium was a bit disappointing, think they can improve on that. It is not about the fee, but what you see."

Hartenbos, Tuinroete

Alikreukel B24

"Het die res van my verblyf in De Branders geniet. Hartenbos bly die beste vakansie plek mits jy die regte verblyf kry. Die opgradering van Hartenbos is uitstekend. "

Stilbaai, Tuinroete

Riversong Farm

"Baie rustige dorpie."

Riversdal, Tuinroete

Oakdale Cottages

"Skoon en netjies. Vriendelik."

Danabaai, Tuinroete

Anita's Self-catering

"Is baie mooier as Mosselbaai."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Akkommodasie tariewe vir plaaslike toerisme is billik, maar memorabilia is buitesporig duur vir plaaslike toerisme."

Blad
Blad 252 - Wys 7531 tot 7560
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang