Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Very picturesque bay with lots of interesting places of interest to visit."
"Aangesien my man daar groot geword het, ervaar ons dit ongelukkig nie heeltamal as n toerismebestemming nie - kom kuier gewoonlik by die familie. Maar op die oog af, is daar heelwat om te doen uit n toerisme-oogpunt - Om Oppidam alleen is daar genoeg doen-dinge vir 'n hele naweek!"
"Such a green and beautiful area. Lots to do - I highly recommend Birds of Eden, Monkeyland, and the nearby elephant sanctuary if you like animals."
"Kom voor of die huise al groter en luukser word. Plek is werklik baie netjies en skoon. `n Voorbeeld vir baie groter plekke."
"Rustig en stil maar redelik naby alles wat 'n mens moonltik sou wou doen. My gunstelling vakansiebestemming in ons pragtige land."
"Die dorp verdien 'n bietjie aandag en ek hoop dat die huidige munisipaliteit werk hiervan sal maak."
"Was nie self op die strand nie, maar lyk baie skoon met goeie swemplek en lekker stapplek."
"As jy van rustigheid en stilte hou, veral buite seisoen, is Witsand die plek. Heerlik stil om lekker te kan ontspan. "
"Baie lekker maar ek weet dat dit te besig word oor Kersfeestyd. Die slaghuis se Blombos-boerewors is 'n moet. Ons het nog gaan koop om huis toe te neem. "
"Don't miss out on a visit to Kontrei Kombuis for the best "roosterkoek" ever! "
"Asemrowend mooi. Plekkies om 'n draai te moet maak is "The Fork and Train, Kraai4Braai en Sea Gypsy. Dit was regtig die tyd en geld werd om daarheen te gaan."