Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.

Riversdal, Tuinroete

Arukah

"Pragtige dorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

Hartenbos Self-catering Apartment

"Ons is baie lief vir Mosselbaai en kom elke jaar twee keer."

Tuinroete

Traveller's Rest

"A beautiful coastline to visit."

Oudtshoorn, Tuinroete

Cango Accommodation Units

"Loved my stay at Oudtshoorn with my family."

Knysna, Tuinroete

Estuary Rest

"Knysna het 'n ongelooflike mooi natuurskoon en veral ook pragtig by Leisure Island. Die sakekern is baie besig en voel bietjie onveilig veral in die aand as mens daar stap."

Tuinroete

SeeBries

"Pragtig."

Knysna, Tuinroete

Portland Manor

"Pragtige kusdorp met vele besienswaardighede."

George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"Ek beplan om volgende keer vakansie te gaan hou."

Mosselbaai, Tuinroete

Bay Vista Guesthouse

"Town is close to nearby towns and attractions."

George, Tuinroete

Jasmyn en Protea Kothuise

"Duur verblyf, waar kusplekkies hoër waarde vir geld mag bied."

Wildernis, Tuinroete

Chalet Petit

"Een van my beste bestemmings ooit en sal definitief weer besoek."

George, Tuinroete

Red Gate Cottage

"Die dorp het verskriklik uitgebrei."

Riversdal, Tuinroete

Oude Eik Guest House

"Sweet little town although not much to see except for the most delicious café called Trends."

Knysna, Tuinroete

Beletage

"I would love to relocate to Knysna."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Veilige plek om vakansie te hou."

George, Tuinroete

42 On Adderley

"Baie mooi skoon dorp! Goeie winkels en strande naby. Ook oulike moremark op Saterdagoggende."

Oudtshoorn, Tuinroete

Stonebreaker Country Lodge

"We actually barely saw Oudtshoorn, as we came for the Cango marathon. We did visit the caves on Sunday morning, and they were fantastic,"

George, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Buite seisoen is baie van die plekke toe en die diens is oral maar baie stadig."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"Oulike dorpie en oulike eetplekkies."

Knysna, Tuinroete

Glen House

"Baie oulike plek. Baie om te doen."

Stilbaai, Tuinroete

David Bongers Holiday Accommodation

"Kan nie wag om weer in Stilbaai te kuier nie. 'n Funksionele dorp beskut van die woeligheid van die stad."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Pladda in Plett

"Pragtige dorp om te besoek. Baie plekke om stil te hou en net te sit en kyk. Restaurante is volop en baie interessant. Mobys by die hoofstrand se diens en kos was uitstekend, en vir heerlike rondloop en interessanthede koop, moet jy nie Old Nick Village misloop nie. Seker ons 6de keer wat ons hier oornag en ons ontdek nog steeds wonderlike plekke. Buite seisoen, let wel!"

George, Tuinroete

Mysthill Farm Cottages

"Plattelandse. groot dorp met alles wat jy nodig het. Baie goeie restaurante. Geniet die natuurskoon."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Other attractions are within a reasonable distance."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"It's a nice place to go on vacation and the views are great."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma Villas No. 40

"Mosselbaai is 'n baie mooi, skoon dorp met baie aktiwiteite vir die hele gesin."

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang